Timing of geluk

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Timing of geluk

Post by Dawie D »

Ek weet nie of dit timing was of geluk, maar iets was reg toe hierdie foto geneem is terwyl ons blou wilde beeste met die netgun gevang het.

[img width=560 height=420]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... 0_5636.jpg[/img]

So luk dit na hy gevang is

[img width=560 height=420]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... 009011.jpg[/img]
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boertjie »

Dawie

Verbeel ek my of hang die tjopper skeef na die skieter se kant toe?Seker maar al die patrone wat aan die eenkant gepak is!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Timing of geluk

Post by Geno »

Boertjie wrote: Verbeel ek my of hang die tjopper skeef na die skieter se kant toe?
Daar moes BAIE koele aan daai kant gewees het! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Timing of geluk

Post by Ralph »

Mooi gedoen!
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boertjie »

Geno

Dit lyk my hy het nog n paar klippe ook in sy sakke gedruk.
Seker maar vir nog gewig.Daar is seker maar n triek in dit!!!!!!!!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Timing of geluk

Post by Dawie D »

Boertjie en Geno

Julle holle hoor ;) ;D

Daai jaar model choppers vlieg maar so skeef :angel:
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boertjie »

Dawie

Gelukkig weet ek wat die rede is :police:
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Timing of geluk

Post by BLOK »

oF DIE CHOPPER NOU SKEEF HANG OF NIE DIT IS N MOOI FOTO EN DIE BEES IS GEVANG WAT MAAK DIE RES DAN SAAK. SOU ELKGEVAL DINK DIT IS N VOORDEEL OM AIRBAGS AAN DIE LYF TE HE AS DAAI DING VAL ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Timing of geluk

Post by Triple2 »

Lyk my Dawie het al uitgeval. Sy airbag het klaar gepop :laugh:
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boertjie »

So nie is hy baie bang om te val,want dan bly sy airbags opgeblaas... ;D
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Timing of geluk

Post by Nuweseun »

As ek julle is sal ek nie so moeilikheid soek nie, dis 'n groot man daai! :o
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boertjie »

Dawie

Ons joke net so bietjie,maar ek weet jy kan dit vat(darem GROOT genoeg)

Boera
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Timing of geluk

Post by Dawie D »

Nuweseun

Los hulle maar

Maar die dag as ek hulle gaan raar "val" moet hulle nie huil nie( Ek sien nou mooi wie is dit almal) ;) ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boesman »

Hi Dawie

Mooi foto.

Waar's jou Spidermanpak?  ;D

Nee, regtig 'n goeie foto. Is dit 'n moelike takie om te verrig?
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Timing of geluk

Post by theedge »

Dawie netjies weet ook nie van geluk of timing nie maar dit is n great foto. Goed gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: Timing of geluk

Post by Boerseun123 »

Baie smart foto! Wel gedaan!

Groete
Bs
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Timing of geluk

Post by Dawie D »

Boesman

Dankie

Ek sal nie se so moeilik nie maar so gevaarlik. :o Ek het ook maar gesukkel aan die begin.
Daar is n 100 dinge waarna jy gelyktydig op die uitkyk voor moet wees. As daai net iewers haak aan die chopper is dit verby met almal en dan is daar die gewigte wat ook soms los kom van die net af en dan gewoonlik op pad blades toe is. Min helikopter eienaars laat nog netgun werk toe.
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Timing of geluk

Post by BRNO (Pierre) »

Mag ek vra wat is die rede hoekom die bok genet word?
Veiligheid eerste manne!
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Timing of geluk

Post by Gerrit Visser »

Dawie daardie gun sal lekker harders vang, moet jou ook nie aan die manne steur wat s? die tjopper hang skeef nie ons ander kan sien die wielsporing is uit.


G Gert
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Timing of geluk

Post by Ian »

Dit is wat ek noem Timing. Op die regte plek, tyd en omstandighede. Die foto gaan nog ver kom. Dawie, as jy ook net vir die manne kan inlig dat dit is die moeilikste werk om uit 'n helikopter te skiet en te dart. Geluk aan die span wat die foto gemaak het.
Post Reply