Page 1 of 1
Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:00 am
by Dawie D
Ek weet nie of dit timing was of geluk, maar iets was reg toe hierdie foto geneem is terwyl ons blou wilde beeste met die netgun gevang het.
[img width=560 height=420]
http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... 0_5636.jpg[/img]
So luk dit na hy gevang is
[img width=560 height=420]
http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... 009011.jpg[/img]
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:18 am
by Boertjie
Dawie
Verbeel ek my of hang die tjopper skeef na die skieter se kant toe?Seker maar al die patrone wat aan die eenkant gepak is!!!
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:20 am
by Geno
Boertjie wrote:
Verbeel ek my of hang die tjopper skeef na die skieter se kant toe?
Daar moes BAIE koele aan daai kant gewees het!

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:21 am
by Ralph
Mooi gedoen!
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:24 am
by Boertjie
Geno
Dit lyk my hy het nog n paar klippe ook in sy sakke gedruk.
Seker maar vir nog gewig.Daar is seker maar n triek in dit!!!!!!!!
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 11:31 am
by Dawie D
Boertjie en Geno
Julle holle hoor
Daai jaar model choppers vlieg maar so skeef

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 12:07 pm
by Boertjie
Dawie
Gelukkig weet ek wat die rede is

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:08 pm
by BLOK
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:11 pm
by Triple2
Lyk my Dawie het al uitgeval. Sy airbag het klaar gepop

Groete
D
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:27 pm
by Boertjie
So nie is hy baie bang om te val,want dan bly sy airbags opgeblaas...

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:28 pm
by Nuweseun
As ek julle is sal ek nie so moeilikheid soek nie, dis 'n groot man daai!

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:32 pm
by Boertjie
Dawie
Ons joke net so bietjie,maar ek weet jy kan dit vat(darem GROOT genoeg)
Boera
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 1:34 pm
by Dawie D
Nuweseun
Los hulle maar
Maar die dag as ek hulle gaan raar "val" moet hulle nie huil nie( Ek sien nou mooi wie is dit almal)

Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 2:14 pm
by Boesman
Hi Dawie
Mooi foto.
Waar's jou Spidermanpak?
Nee, regtig 'n goeie foto. Is dit 'n moelike takie om te verrig?
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 3:21 pm
by theedge
Dawie netjies weet ook nie van geluk of timing nie maar dit is n great foto. Goed gedoen
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 3:28 pm
by Boerseun123
Baie smart foto! Wel gedaan!
Groete
Bs
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 4:53 pm
by Dawie D
Boesman
Dankie
Ek sal nie se so moeilik nie maar so gevaarlik.

Ek het ook maar gesukkel aan die begin.
Daar is n 100 dinge waarna jy gelyktydig op die uitkyk voor moet wees. As daai net iewers haak aan die chopper is dit verby met almal en dan is daar die gewigte wat ook soms los kom van die net af en dan gewoonlik op pad blades toe is. Min helikopter eienaars laat nog netgun werk toe.
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 7:59 pm
by BRNO (Pierre)
Mag ek vra wat is die rede hoekom die bok genet word?
Re: Timing of geluk
Posted: Thu Dec 15, 2011 10:07 pm
by Gerrit Visser
Dawie daardie gun sal lekker harders vang, moet jou ook nie aan die manne steur wat s? die tjopper hang skeef nie ons ander kan sien die wielsporing is uit.
G Gert
Re: Timing of geluk
Posted: Fri Dec 16, 2011 7:39 am
by Ian
Dit is wat ek noem Timing. Op die regte plek, tyd en omstandighede. Die foto gaan nog ver kom. Dawie, as jy ook net vir die manne kan inlig dat dit is die moeilikste werk om uit 'n helikopter te skiet en te dart. Geluk aan die span wat die foto gemaak het.