Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne ek het 'n .20 Airvolution PCP te koop. Kevin wat die geweer gebou het het hom laasjaar rondom Julie gediens en met nuwe hammer opgegradeer. Dis 1 van sy ouer gewere en is so solied soos 'n bulldozer.
Die geweer skiet die 13gr JSB pellets teen so 870-890ft/s. 10mm groeppe op so 25m is algemeen. Dis nie 'n kompetisie geweer nie maar hy roer peste uit met 'n smile.
Die geweer is baie gebruik en het so paar verf af merke maar skiet steeds soos 'n droom.
Geweer kom met oorspronklikke knaldemper, 10 skoot magesyn en fill adaptor. Hy het ook 'n GAMO 4-12AO scope op.
Ek verlaag prys na R4750.00 vir hom. Ek is in Pretoria.
Ek het fotos maar sukkel om hulle van my foon op rekenaar te kry. Ek sal WA fotos stuur as iemand belang stel.