Page 1 of 1

Crown Prague Powder

Posted: Fri Jul 16, 2021 5:46 pm
by andre007
Naand manne, ek het n pak van hierdie 'curing' mengsel persent gekry. Nie veel info op die internet nie, is daar iemand wat dit dalk gebruik?

Re: Crown Prague Powder

Posted: Fri Jul 16, 2021 6:04 pm
by JJV
Hallo mens gebruik dit as jy vleis cure, so jy sit dit in salami, spek, ham etc basies enige iets wat jy cure. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Crown Prague Powder

Posted: Fri Jul 16, 2021 6:52 pm
by andre007
JJV wrote: Fri Jul 16, 2021 6:04 pm Hallo mens gebruik dit as jy vleis cure, so jy sit dit in salami, spek, ham etc basies enige iets wat jy cure. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Naand, het hom so, net nuuskierig om te weet hoeveel gram poeier /kg vleis en hoeveel water, dan hoelank in die mengsel / dikte vleis

Re: Crown Prague Powder

Posted: Fri Jul 16, 2021 7:16 pm
by JJV
Jy gebruik baie min, 2gr/kg vleis, ek is egter ook nie ‘n kenner van vleis cure nie, het darm al so kurses of 2 gedoen, gaan kyk bietjie by www.richardbosman.me het kurses by hom gedoen, sien hy het deesdae aanlyn kurses ook.


Sent from my iPhone using Tapatalk