Middag Almal,
Weet iemand dalk of 'n mens 'n soortgelyke produk in SA kry?
https://www.skullbracket.com/product-pa ... sized-game
As julle my in die regte rigting kan beduie sal ek dit baie waardeer asb.
Groete
Skull Bracket
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Skull Bracket
Last edited by Forester on Mon Dec 13, 2021 2:08 pm, edited 1 time in total.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skull Bracket
Waar is die manne wat kan sweis?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Skull Bracket
Phillip Roets from CP use to make these.
It can swivel for wall mount as well.
It can swivel for wall mount as well.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5123
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skull Bracket
Ek sal dit uit Baltic Berchply kan laat sny as daar navrae is vir so iets. Weet net nie of die ligter hout hom stabuul sal kan hou nie maar dit sal oorkom kan word. Laat weet as ek moet uitvind. Dis nou soos die wat Henie wys. Dis ook net as hy dit nie reeds maak nie.

