Somchem/Rheinmetall terug in mark?
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Hallo almal, ek wonder net of Somchem se produkte weer vervaardig en versprei word in die SA mark?
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
hier en daar pop n 335, 365 ens uit vir tussen R650 en R750, limited stock....maar ek vertrou dit nognie
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Ons pgw het nou al 2 keer ‘n besending S335 en S365 gekry en verwag nog ‘n besending teen die einde van die maand. Volgens lot nr in 2022 vervaardig R560 per blik.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Het dit ook so ondervind.Fanta300 wrote:Ons pgw het nou al 2 keer ‘n besending S335 en S365 gekry en verwag nog ‘n besending teen die einde van die maand. Volgens lot nr in 2022 vervaardig R560 per blik.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
My plaaslike winkels het tans S265, S335 en S365 beskikbaar.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Goeie nuus, vir jag trêk ek nie my neus op vir S365 teen R600/blik nie. Ek sukkel maar nog met die 1K/blik ding.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Ek hoor daar kom S121 teen die einde van die maand en dalk S385 teen Jan met tussen in nog S335 en S365.
Lyk of dinge regkom!
Lyk of dinge regkom!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Sal gaaf wees as hulle weer S355 wat op spec is binnekort kan maak
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Hoor gerugte van 121, 321 en 365 in November.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Ek en 'n vriend het S365 gekry by die ou VLT (nou Wildman) laasweek vir R650.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Het ook in die week S365 gekry by Weapring in Centurion.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Ek is op soek na 'n blik S265. Sal swop met S335... Laat weet maar,asb. WA 0833249683
Mooi week daar!
Mooi week daar!
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Hein
Ek het laas S265 by Guns and Bows gesien
Daar was 10 blikke.
Kan so 3 maande terug wees.
Was oor die R900 n blik.
Johan
Ek het laas S265 by Guns and Bows gesien
Daar was 10 blikke.
Kan so 3 maande terug wees.
Was oor die R900 n blik.
Johan
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Shoe. Ruk nou rerig die hol uit die plaaslike mark. Dit is nou een plek waar ek dan nou nie my geld sal spandeer nie. Teen daardie prys koop ek maar ingevoerde poeier by Safari.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Thanx pel. Ja, dit is blykbaar nou bitter duur...afrikanerbloed wrote: Mon Sep 19, 2022 1:03 pm Hein
Ek het laas S265 by Guns and Bows gesien
Daar was 10 blikke.
Kan so 3 maande terug wees.
Was oor die R900 n blik.
Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Ek het laasweek 2 blikke S361 gekoop vir R450 elk. Daar is nog gawe mense daar buite!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Dit is nie Somchem of Rheinmetall wat die prys so hoog maak nie. Dit is jou vriendelike geweer winkel.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
En jou eindste vriendelike geweer wholesaler / winkel wat die prys van koels deur die dak laat skiet het....hijack af
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
S265 en MP200 se prys was in die verlede ook heelwat meer as die van S335, S365, ens.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Weet iemand dalk of 385 weer in die rondte is of was.
Ek soek nogal so 'n blik of 3. Ek het te veel 335 en te min 385
Groete
Jas
Ek soek nogal so 'n blik of 3. Ek het te veel 335 en te min 385
Groete
Jas
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Somchem/Rheinmetall terug in mark?
Het iemand dalk onlangs 335 in die Pretoria area gesien?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
