Quex Museum Engeland.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Quex Museum Engeland.

Post by Frederik »

As julle manne ooit die tyd het doen julle self die guns en gaan na die museum naby Kent in Engeland.

En as julle vooraf bespreek dan vra julle vir die Kurator Malcom om julle agter die skerms te vat ek was daar in 2010 of 2009 ek kan nie meer onthou nie. Dit was asemrowend die ivoor wat geberg is daar om nie te praat van die twee horing goed wat nou so baie gestroop word.

http://www.youtube.com/v/pEYZyl9jlEs&hl=en_US&feature
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply