Jag Updates direk van die veld

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Ek gaan vanoggend probeer om vir julle updates te post soos die dag aan gaan.

Sal van die BB wees en sal update soos die sein dit toe laat...

Is nou 05:40.

Lekke nat buite lekke gereen deur die nag.

Tyd om ontbyt te sluk en laaste koppie koffie voor ek ry.

Wil so 08:00 op die plaas wees.

Die idee is om op n plek te gaan stop met die bakkie en dan met die verkyker (nikon monarch 10 x 42) te sit en kyk of ek die vlakkie sien.

Dan as ek hom kry vir n ruk sit en dop hou en selfde tyd die wind dop hou.

Dan is dit planne beraam om te kyk of en hoe ek binne 30 yards van die vlakkie gaan kom.

Hou julle op hoogte ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by DWB »

Ek watch jou  :police: ;D

Gaan soek my vark!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Boogjagter »

Sterkte Gerhard. Klink soos krieket se bal-vir-bal kommentaar...
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Freek »

Sterkte ou Shertjie. Vat nou 'n tip van 'n stupid ou... my raad sou wees gaan soek 'n rooibok - moet met geen voorbedagte rade 'n vlakvark loop soek nie. Die bostelegraaf is 'n blikskottel, as jou intensie is om rooibok te skiet waarborg ek jou jy skop 'n vlakvark agter elke 2de bos uit.

Die manne wat koedoe bulle kom jag op Vaalwater word vooraf gedril hulle kom bobbejane skiet - NIE KOEDOES NIE! As jy dit anders om doen oorval die bobbies jou en die koedoes word selde gesien.

As jy bosvark wil skiet stel jouself in om net bietjie in die veld te gaan stap om weg te kom van die w?reld en sy moeilikheid. Laaste maar nie die minste hou die windrigting dop en loop saggies

Geniet!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Gooi gou petrol in en dan oppad plaas toe...

Gaan n lekker ontspanende dag wees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by WillemS »

Gerhard

Hou my op hoogte, ek sit in die pakstoor, pak druiwe vandag met 'n swaar gemoed!!

Geniet dit!!!

Willem
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Ian »

Gerhard

Sterkte en voorspoed.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Op die plaas.

Alles is modder nat.

Reen steeds saggies en het n Noord ooste windjie wat saggies stoot.

Gaan gou paar opwarm pyle skiet en dan begin die jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Pyle val baie mooi net waar ek hulle wil he.

Op my spot en nou sit ek di wereld en dop hou deur die verkyker.

Rooihartebees, springbok, kolganse, tarries, geelbek eende en klomp bosluis voels rond om my.

Wind is steeds Noord Wes en die bleddy perde vliee byt
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Vlakvark »

Wat wil jy met my maak as jy my sien  ;D
Image
Image
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by HUNTER »

Groet ....met 'n pyl.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Cobus(Cobb) »

Gerhard is nou stil.....hy bekruip seker nou....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by MEERKAT »

Of 'n slang het hom gepik...........
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by DWB »

Die man is op die voet en besig om die vark te soek. Kon hom nog nie opspoor nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Beretta »

Bel die man      ;D :D ;D  ;D
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by MEERKAT »

Groot verligting, voicemail het geantwoord so hy is nog oraait
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Beretta »

Meerkat
Wat se die voicemail....... ;D ;D ;D
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Terug by die bakkie.

Noggie die varkie gesien nie maar lekke stappie in gekry.

Weer saggies begin drup.

Dink as ek hom nou sien sal die 3006 werk kry. Daar is net te min weg kruip plek om te bekruip met di boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Freek »

Ek het jou ges?... jy moet "rooibokke" soek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Vlakvark »

Los my uit ;D
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Gaan nou eers n vleisie tan...

Dan later vanmiddag draai stap met die 06
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Beretta »

S? net eers hoe groot is jou tande ;D ;D
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Vlakvark »

You missed me

Image
:angel:
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by Gerhard »

Ek het n baie lekke dag in die veld spandeer gister.

Vlakkie het nie kom kuier nie. Geen probleem gee my net weer rede om te gaan jag.

Bui reen het my amper gevang en is toe na n ander plaas waar ek met die 30 06 gaan speel het op 250m
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Jag Updates direk van die veld

Post by marno »

Vlakvark wrote: You missed me

Image
:angel:
Ek sien hierdie nou raak.  Genugtig ek het nou lekker gelag.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Post Reply