Page 1 of 1
Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 4:42 pm
by BenBotha
Ek is hard opsoek na 'n mooi hout kolf jaggeweer maar sukkel, so nou gooi ek maar hier 'n klip in die bos. Kaliber gewys is ek opsoek na iets aan die groter kant, so kyk op die stadium na 'n 300winmag of 375h&h, maar my arm kan nog gedraai word as die geweer mooi genoeg is.
So laat asseblief wat julle te koop het of te koop sien op ander platforms, voel al moeg gesoek!
Groete
076 038 2213
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 6:05 pm
by Ds J
Jy gee ons darem nou so amper n blanko tjek
Help asb:
- wat is jou begroting?
- watter ekstra's het jy in gedagte?
- watter soort jag beplan jy?
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 6:10 pm
by BenBotha
Ds J wrote:Jy gee ons darem nou so amper n blanko tjek
Help asb:
- wat is jou begroting?
- watter ekstra's het jy in gedagte?
- watter soort jag beplan jy?
Enigiets kan verander as die geweer mooi genoeg is! Budget maybe so 50-70k maar kan ook verander. Boer in die Oos Kaap, so meestal kudu en maybe 'n buffel as ek 'n 375 koop. Net 'n scope(goeie Europese glas) en 'n sling. Geen silencers en al daai jazz nie.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 6:54 pm
by dennisinpe
Hd onlangs geadverteer

Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 7:03 pm
by BenBotha
dennisinpe wrote:Hd onlangs geadverteer

Hy is tans bo aan my lys! Lyk soos 'n pragtige geweer. Wil net sien wat anders beskikbaar is voor ek die sneller trek.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 7:10 pm
by Fanta300
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 7:17 pm
by Monster
Koop die MO3 twee keer!!!
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 8:05 pm
by Lapua
Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 8:19 pm
by BenBotha
Lapua wrote:Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.


Sommer 'n 500 NE koop en klaarkry! Is seker hy gaan baie lekker rooibokke skiet
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Tue Mar 05, 2024 10:06 pm
by Ds J
Ek dink jy kan dalk selfs n mooi geweer laat bou.
Ek weet nie van die kaliber nie - dalk 338, want hy skiet redelik alles dood en is boonop baie veelsydig in koeëlkeuse. As jy êrens n buffel raakloop kan jy altyd n geweer leen/huur.
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Mar 06, 2024 6:45 am
by BenBotha
Ds J wrote:Ek dink jy kan dalk selfs n mooi geweer laat bou.
Ek weet nie van die kaliber nie - dalk 338, want hy skiet redelik alles dood en is boonop baie veelsydig in koeëlkeuse. As jy êrens n buffel raakloop kan jy altyd n geweer leen/huur.
Probleem met pasmaak gewere tans is die waglys, die paar waar ek al gehoor het is die waglys tussen 18 en 24 maande! Musgrave is wel 'n opsie, maar ek is onseker oor die kwaliteit van die nuwe gewere en meer spesifiek oor die nuwe aksies...
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Mar 06, 2024 8:23 am
by Ds J
Kyk vir n CZ, dit behoort alles te wees wat jou hart begeer.
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Mar 06, 2024 8:28 am
by Capt. Yoda
Jy gaan darem n fancy kolf vir hierie Mauser kan laat bou met die kleingeld
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Mar 06, 2024 10:25 am
by Jaco vdW
Nog ‘n stem vir die M03
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Mar 06, 2024 10:28 am
by saswart
Lapua wrote: Tue Mar 05, 2024 8:05 pm
Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.

Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Fri Jun 06, 2025 8:46 pm
by Branderplank
Jis die MO3 is spesiaal. Waar is die ge adverteer? En weet iemand van nig wat beskikbaar is?
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Jun 11, 2025 9:19 am
by Toxxyc
Wat van 'n ou militere .303, met die vol houtkolf tot voor?

Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Wed Jun 11, 2025 9:42 pm
by Fanta300
Naand Ben. Het fotos met WA gestuur.
Re: Houtkolf jaggeweer
Posted: Thu Jun 12, 2025 7:31 am
by Klein Karoo
Wil graag n 375 Ruger in mandjie gooi vanoggend