Leupold VX3-I 4.5-14x50 Varmint Hunter Gesoek
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Ek is opsoek na bogenoemde teleskoop. As iemand dalk een het wat stof opgaar erens laat weet asb 
Hano
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Leupold VX3-I 4.5-14x50 Varmint Hunter Gesoek
Dagse Hano.
Jy al reggekom met n Leupold varmintkruis?
Met n vleisie...
Jy al reggekom met n Leupold varmintkruis?
Met n vleisie...
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Leupold VX3-I 4.5-14x50 Varmint Hunter Gesoek
More Mellies
Ek kon nie een kry nie, het toe maar gegaan vir die VX-3HD 4.5-14X50 CDS-ZL DUPLEX gekry. Is happy met hom behalwe vir sy 25mm buis en duplex kruis.
Ek kon nie een kry nie, het toe maar gegaan vir die VX-3HD 4.5-14X50 CDS-ZL DUPLEX gekry. Is happy met hom behalwe vir sy 25mm buis en duplex kruis.
Hano
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Leupold VX3-I 4.5-14x50 Varmint Hunter Gesoek
Right. Dankie.Hano243 wrote: Mon Apr 13, 2026 8:32 am More Mellies