Sommer net hoor wie hier op die forum skiet een en en wat dink julle? Ek het een aangeskaf vir gongskiete om in te pas tussen die dasher en 338
O ja, en waar kan ons doppe en diesets kry in SA? Die wereldwye web is maar geheimsinnig oor dit......
Groetnis
Martin
7mm PRC
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
7mm PRC
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: 7mm PRC
Het jy laat bou of fabrieksgeweer gekoop en in Fabriek, watter fabrikaat?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 7mm PRC
Was sommer n ingewing van die oomblik besluit, sonder om te veel te dink daaroor. Savuti het n 28 duim Sneeuberg dikloop op n Howa aksie geadverteer. Barreled action. Nou besig om die res van die onderdele bymekaar te maak. Behoort n lekker stoute gongskieter tot met 1000m kompetisies te wees.Eight wrote: Tue Nov 12, 2024 1:56 pm Het jy laat bou of fabrieksgeweer gekoop en in Fabriek, watter fabrikaat?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: 7mm PRC
Ek sou hier begin
https://cmhprecision.co.za/product/wilson-fld-7prc/
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
https://cmhprecision.co.za/product/wilson-fld-7prc/
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 7mm PRC
Met daai kombinasie gaan jy baie verder as net 1000m skiet.Smitstertjies wrote: Tue Nov 12, 2024 2:45 pmWas sommer n ingewing van die oomblik besluit, sonder om te veel te dink daaroor. Savuti het n 28 duim Sneeuberg dikloop op n Howa aksie geadverteer. Barreled action. Nou besig om die res van die onderdele bymekaar te maak. Behoort n lekker stoute gongskieter tot met 1000m kompetisies te wees.Eight wrote: Tue Nov 12, 2024 1:56 pm Het jy laat bou of fabrieksgeweer gekoop en in Fabriek, watter fabrikaat?
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm PRC
Ek weet die manne het erg gesukkel met clickers en party DIEs op die eerste reamers, ek sou moontlik probeer het om n sizing DIE te laat maak met doppe wat in die geweer geskiet is om daai moontlike probleem te probeer vermy.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 7mm PRC
Siebert in die gewone 7PRC of die 6.5 wat die manne opnek?
Ek weet die 7/6.5 gee clickersmaar is oorweegend ook maar oor die manne oor max skiet. Na aanleiding van hulle “boom” gemaak in die usa het Frank Green druktoets loop gemaak so rulkie terug omdat die 7/6.5 wildcat is is daar nie druk data op hom by saami gewees nie.
As jy gaan kyk na daai toetse se data en watse spoed die manne hulle gedruk het is dit seker die rede dat hulle probleme gekry het
Ek weet die 7/6.5 gee clickersmaar is oorweegend ook maar oor die manne oor max skiet. Na aanleiding van hulle “boom” gemaak in die usa het Frank Green druktoets loop gemaak so rulkie terug omdat die 7/6.5 wildcat is is daar nie druk data op hom by saami gewees nie.
As jy gaan kyk na daai toetse se data en watse spoed die manne hulle gedruk het is dit seker die rede dat hulle probleme gekry het
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm PRC
Jan, die eerste reamers was volgens die mense in the know die probleem op die 7PRC wat die clickers veroorsaak het, hulle was te tight op die 0.200" lyn. Manne het toe Alex Wheeler se 7PRC reamers gekoop en somer met die hand gedraai om die probleem op te losJPS wrote: Wed Nov 13, 2024 7:48 pm Siebert in die gewone 7PRC of die 6.5 wat die manne opnek?
Ek weet die 7/6.5 gee clickersmaar is oorweegend ook maar oor die manne oor max skiet. Na aanleiding van hulle “boom” gemaak in die usa het Frank Green druktoets loop gemaak so rulkie terug omdat die 7/6.5 wildcat is is daar nie druk data op hom by saami gewees nie.
As jy gaan kyk na daai toetse se data en watse spoed die manne hulle gedruk het is dit seker die rede dat hulle probleme gekry het
Die is nou die 7PRC nie 7-6.5 nie, ja ek het daai druk toetse van Frank gesien en die manne het vir hulle so bq hard gedruk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: 7mm PRC
Smitstertjies het jy al jou 7 prc in hande en indien wel hoe skiet hy?