Doing this in English as some might find it easier to understand, and I need all the help I can get.
So a while back I applied for a renewal for my Sec13 firearm. This was BEFORE my competency cert expired, so I knew I needed to renew that as well.
A few weeks passed and I had another renewal I had to hand in, this time a Sec16 for my .303 hunting rifle. I visited the station where I stayed at the time 3 times, and each time I had to leave without being helped and I could not hand it in. Once they were all on leave, once they were closed early due to a work function or something like that, and once the whole office was off sick.
This led to my competency expiring, as well as the licence on my Sec 16 rifle. I'm not too worried about the rifle since I don't really use it, but my Sec13 license seem to have been held up by it now. Now the time for the problem:
I've kind of forgotten to enquire and all that, and to my shock I noticed over the weekend that the application was handed in in March 2022 already. That means it's 3 years ago, and I highly doubt something can be done about it now.
So I need to renew my competency, and I have no idea what I must do about the Sec 13, or the expired Sec 16 now. I have to do this ASAP as I have to hand in a new Sec 16 application as well.
Can I do it all together, and what would the process be? New applications for all of them? Does anyone know the Bela-Bela DFO who can give me some advice? Any tips or something I should think of before/while applying?
I'm still carrying my Sec 13, for obvious reasons, and I still have the paid proof that I applied for the renewal, and the renewal has not been rejected yet, so I am in a bit of an unknown for myself here.
Bela-Bela DFO?
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 483
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Bela-Bela DFO?
Hi Toxxyc, lyk my jy sit met dalk met 'n kopseer met jou situasie.. Die wet is duidelik, jou geweer bly wetting as jy ingedien het en jou indien strokie dien as bewys. Maar as jou competency intussen verval het, is jy dalk in 'n penarie. Gaan lees bietjie op op volgende link.
https://natshoot.co.za/newsletters/2024 ... al-thereof
In kort as ek so lees, omdat jou competency verval het, sal jy eers weer dit moet kry. Dan sodra goedgekeur, sal jy jou A16 kan aansoek doen (op die rug van die hofsaak laasjaar/2023 - ek kan nou nie meer onthou nie - rakende vervalle lisensies).

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bela-Bela DFO?
Soortgelyke ding het met my gebeur n paar jaar terug, ek het nog n "geldige" bevoegdheid gehad toe ek my hernuwings in gegee het want almal was nog onder die indruk laat hy eers verval met jou laaste liksens wat verval. Ek het 4 of 5 gewere in gegee vir hernuwing en seker 9 maande later het die vrou by SAP wa me ek werk my gebel en laat weet hulle het alles terug gestuur want my comp het verval voor hulle aan my renewals gewerk het.
Hulle het wel alles saam in gevat die 2 de ronte (die hernuwings en die Comp hernuwing) maar daar kon niks aan die hernuwings gedoen word todat ek eers die comp hernuwing sms gekry het nie, of hulle alles saam gaan in neem hang maar seker van jou DFO af
Alles en alles was dit so amper n 3 jaar proses maar dinge het aansienlik stadiger beweeg toe

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Bela-Bela DFO?
Magtig. Lyk my ek sal moet spring en so gou moontlik my competency agter die rug kry. Dan eers sal ek seker kan werk aan die res. Probleem is ek het sopas getrek so ek het nie eers bewys van adres al nie. Sal maar die prokkerowers moet vra vir 'n brief.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 483
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Bela-Bela DFO?
Nee man (al is ek 'n prokureur - rower in jou oe
), kry net 'n brief van persoon by wie jy huur, rekening, afskrif van huurkontrak ens. Jy het nie 'n prokureur vir bewys van adres nodig nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bela-Bela DFO?
Bel gou vir Vodacom of wie okal jou foon by is en vra hulle jy wil jou address verander, jy gaan oor 3 of 4 dae jou nuwe invoice kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Bela-Bela DFO?
Dit kan dalk werk. Ek het 'n brief van die aktekantoor wat wys die nuwe eiendom is op my naam, ek sal dit saamvat.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Bela-Bela DFO?
OK ek het 'n ander pad ingeslaan. Ek het nog bewys van my vorige adres en het by my vorige DFO in Nylstroom eers gaan draai maak. Baie oulike stasie en ek het my situasie vir die vrou verduidelik. Sy't op die stelsel gaan kyk en my aansoek is nou al vanaf 2022/04/11 "In Consideration". Competency het eers einde Augustus 2022 verval, so my lisensie is officially 'n "long outstanding" licence soos hulle hom noem.
Intussen het ek my bevoegdheid voor aansoek gedoen (die hernuwing), so dit sal nou eerste moet gebeur. Ek mag nie lisensies se hernuwings of nuwe aansoeke indien voordat hy nie terug is nie. So nou moet ek weer wag.
Ek sal seker by Bela Bela DFO gaan inhanding met die nuwe lisensies sodra die competency deurkom. Ek moet terug PTA toe om te hoor waar my Sec13 se lisensie is, volgens die DFO, so daarna sien ek ook nie juis baie uit nie.