APM 308 180gr Koeëls

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 614
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

APM 308 180gr Koeëls

Post by Klein Chris »

Dag Almal
Ek is opsoek na so 20 of meer .308 180gr APM koeëls vir lading ontwikkeling in die 30-06
Ek bied R9 n koeël aan
Sal kom afhaal in Pretoria of Pudo betaal
Gooi my n whatsapp op 0sewe33nul99752 as jy n klompie kan afstaan

Ek is nou moeg vir die aanlyn winkel in Germiston se leë beloftes

Groete
Chris
Skiet bly maar lekker
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: APM 308 180gr Koeëls

Post by Flip Groenewald »

PM gestuur
Post Reply