Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Walter
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Post
by Walter » Sat Jul 05, 2025 4:42 pm
Ek is op soek na 'n Vortex Viper 6.5-20×50 PA met die Dead-Hold BDC kruisdraad in goeie toestand.
PM my as jy een het waarvan jy ontslae wil raak. Natuurlik teen 'n prys waarvoor ek nie nee kan sê nie.
Baie dankie.
Walter
Frikkie Coetzee
Hero Member
Posts: 2151 Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Post
by Frikkie Coetzee » Sat Jul 05, 2025 6:22 pm
PM my jou nommer. Hier is n jong mannetjie wat syne wil verkoop om n ander teleskoop te koop.

zandre
Newbie
Posts: 7 Joined: Tue Oct 18, 2016 7:54 pm
Post
by zandre » Sun Jul 06, 2025 7:48 pm
Naand se walter ek het ook vir jou een wat nog in puik kondisie is
Laat weet as jy nie reg gekom het nie