Ek is op soek na 'n kolf vir 'n Musgrave Model 80 .270 Win
Laat weet as jy een het wat rondlê. Blykbaar vas die Model 90 kolwe moontlik ook
Gesoek: Musgrave Model 80 kolf
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Gesoek: Musgrave Model 80 kolf
Naand Walter,
Ek het n Model 90 kolf. 0 agt twee 8 nul 7 0223.
Groete
Ek het n Model 90 kolf. 0 agt twee 8 nul 7 0223.
Groete
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Gesoek: Musgrave Model 80 kolf
Ek het vir eers reggekom, dankie.