Leica 1600

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13624
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Leica 1600

Post by Capt. Yoda »

Yes Manne

Iemand het nie dalk n ou Leica 1600 wat hy wil vervang met n nuwe model nie?
Laat weet as iemand een het wat rond le wat n ouerige uncle sal kan gebruik om sy kwesbokke op 300m te range...

Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Leica 1600

Post by heywillie »

Moet dit 'n Leica wees ? Ek oorweeg dit om my Leupold RX-1600i TBR/W te verkoop.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13624
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leica 1600

Post by Capt. Yoda »

heywillie wrote: Wed Oct 29, 2025 2:15 pm Moet dit 'n Leica wees ? Ek oorweeg dit om my Leupold RX-1600i TBR/W te verkoop.
Nee nie noodwendig nie, ek ken ma net Leicas.
Laat weet wa aan jy dink dan kan ek bq lees oor hul en die info aan stuur

Dankie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Leica 1600

Post by heywillie »

Capt. Yoda wrote: Wed Oct 29, 2025 4:10 pm
heywillie wrote: Wed Oct 29, 2025 2:15 pm Moet dit 'n Leica wees ? Ek oorweeg dit om my Leupold RX-1600i TBR/W te verkoop.
Nee nie noodwendig nie, ek ken ma net Leicas.
Laat weet wa aan jy dink dan kan ek bq lees oor hul en die info aan stuur

Dankie
Dankie. Inboks gestuur
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: Leica 1600

Post by Maartin »

Ek het 'n Leica LRF 1200 scan Rnagemaster in die mark.

Sent from my SM-S938B using Tapatalk

Everything seems impossible, until it is done.
Post Reply