Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Opsoek na steenbok skedel , ekt n pragtige steenbok onlangs gejag maar ongelukkig het die skedel dit nie gemaak nie so sal graag net my horing op die skedel wil sit as iemand dalk een het wat rondle , meer as bereid om te betaal ens