Ek wil graag hulp met fasilitering van deal met iemand in Kuruman vra, kan iemand dalk help?
Kontak my asb op PM
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Iemand in Kuruman
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1004
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Iemand in Kuruman
Snakker ek is in Kathu.
Dis so 50 km van Kuruman af.
Jy kan my PM met die persoon se inligting. Kanse is goed ek sal hom ken as deel van die skiet gemeenskap is.
Groete
Dis so 50 km van Kuruman af.
Jy kan my PM met die persoon se inligting. Kanse is goed ek sal hom ken as deel van die skiet gemeenskap is.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen