Middag,
Ek gebruik nog die ou LEE auto-prime en is opsoek na die small primer pin (vir small primers) wat verlore geraak het. Het iemand een wat dalk nie gebruik word nie?
Groete
LEE auto-prime
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
LEE auto-prime
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
