More Manne
Iemand het nie dalk n sneller van n Sako A reeks of die ouer L reeks sin kan seker ook werk wat rond le na hy hom met n Timney of iets anders vervang het nie?
Ek het lus om so sneller uit mekaar te haal en bq te krap maar ek het nie die guts om dit dadelik met een van myne te doen nie
Laat weet asb as iemand een het wat hy nie meer wil of gaan gebruik nie
Sako A reeks sneller
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Sako A reeks sneller
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1233
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Sako A reeks sneller
Kontak vir Tokkie, hyt blykbaar een
+27 (82) 896-4985
+27 (82) 896-4985
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster