Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is opsoek na n mooi 2de handse geweer in 270 Win wat min geskiet het. Ek soek eintlik vir n Sako (L61R, AIII, AV, 75 etc) of Sauer 202, maar ek sal ander fabriekate ook oorweeg.
Laat weet my as julle een het wat huis soek, of van een weet.