Soek: Sako 85 SA of Tikka T3/x aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Soek: Sako 85 SA of Tikka T3/x aksie

Post by Leon Crous »

Goeie middag,
Ek is opsoek na of Sako 85 Kort-aksie of Tikka T3 of T3x aksie vir projek.
Sal oorweeg om "uitgeskiete" geweer ook oor te neem.
Laat weet asb as julle van iets weet.
groete,
Leon.
Bel of whatsup 082 821 4724
Post Reply