Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi manne

Ek weet daar was baie vrae gewees oor die nuwe rudolph 1" teleskoop. Wel ek het kort nadat hulle uit is op die mark vir my 'n 4-16X50 gekry.
Hier is fotos van hoe hy vertoon, Die geweer is 'n 243 Brno met terminator..
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00366.jpg[/img]

Ek is baie tevrede met die scope, hy stel baie positief en is vir my die beste waarde vir geld, sal hom aanbeveel vir enige jagter!

Groete
Alwyn Uys
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by Sniper66 »

Hi Alwyn,as ek mag vra wat het jy vir hom betaal? Mag hy jou jare se geluk en diens gee.!

Sniper..
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by .::Alwyn-U::. »

Sniper

Ek het gekry vir so net oor die R3000, kan rerg nie persies onthou nie! Absoluut die geld werd..
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by Sniper66 »

Ok,dis nie te erg nie,geniet hom!
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by axe942 »

Kan jy jou skote op die teiken sien op 200 meter ?
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Axe

Ek het net al op so 150m geskiet en kon dit maklik genoeg sien as ek die vergroting helemal opdraai. Op 200m dink ek gaan dit dalk bietjie moeilik wees. Ek skiet maar min op 'n skietbaan 200m en meer.

Groete
Alwyn
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by axe942 »

Dankie Alwyn. Ek kon met 'n  4-16 Bushnell my skote sien. Ek dink jy sal dit dan met die ook kan doen.
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
immelmanw

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by immelmanw »

Jou "pakkie" lyk vir my dodelik, geniet dit en mag jy baie plesier he!
Willem
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by .::Alwyn-U::. »

Thanks Oom Willem, ek shop net nog vir 'n boyds kolf ;)

Groete
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by Piet Breedt »

As daar nie te veel mirrage is, sien jy baie maklik jou skote op 200m met hierdie scope. Die een wat ek getoets het, was baie duidelik.

Mirrage is n blikskottel, selfs met die beste scopes in die wereld pla dit baie.
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by axe942 »

Piet,

Ek is nuuskierig om te weet watse scope/vergroting het 'n ou nodig om gate op 300 meter te sien ? Is daar enige scopes in die "budget" range wat dit kan doen ?

(Jammer oor hijack Alwyn)
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by .::Alwyn-U::. »

Axe

Geen probleem! Oom Piet weet baie meer van hierdie dinge as ek. Hopelik kan jy nou jou antwoorde darem hier kry.

Groete
Alwyn
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Nuwe Rudolph 1" reeks - BAIE TEVREDE

Post by Piet Breedt »

Op n mooi dag as daar nie mirrage is, sien jy redelik maklik jou skote op 300m met die 4.5 -14 x 42 Burris en die 4-16 x 50 Nikon Monarch X. Selfs .22 kaliber skote.

Deinserigheid en veral mirrage is n groot sondebok, en selfs top brands sukkel as die kondisies sleg is.
Post Reply