375 H&H Mag + Barnes X

Post Reply
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

375 H&H Mag + Barnes X

Post by JoevR »

2000 Barnes X performance in .375 H & H Magnum

In April 2000 I attended the Free State Provincial Government?s annual auction of hunting packages at the Willem Pretorius Nature Reserve close to Winburg. I bought 2 packages, 1 at Caledon Nature Reserve and the other at Gariep Dam Nature Reserve. The Gariep Dam Nature Reserve package consisted of a Blue Wildebeest, Blesbok and 4 Springbok.

In the mid 90?s I used a 235 gr. monometal bullet of local manufacture, the Goodnel, to good effect in my 375 H & H Magnum in the Free State. I hunted Zebra and Black Wildebeest using the Goodnel, but I never recovered a bullet. I decided on the 235 gr. Barnes X from the USA for my 2000 Blue Wildebeest hunt.

My handloading file contained a target dated 15 April 1995 that showed a 3 shot group a tad over 1 inch with the 235 gr. Goodnel. Components were Winchester cases, CCI 250 primers and 70 gr. S 335 Somchem propellant. The Goodnel bullet has a crimping groove, and at a Catrtridge Overall Length (COL) of 90,8 mm the case can be crimped into the groove. This was done with the Lee Factory Crimp Die:

        [img width=368 height=480]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... l235gr.jpg[/img]

For the 235 gr. Barnes X, I worked the load up from 68 gr. S 335 with 1 gr. increments to 70 gr., using the same components and also crimping the cases. COL measured 90,3 mm. Muzzle velocity was measured with a Chrony. The 70 gr. load was good for 2800 fps without signs of excessive chamber pressure. While the 70 gr. load yielded a group slightly over 1 inch, I decided that it was good enough for a heart / lung shot since I wanted the higher velocity for a flatter trajectory. According to the Barnes Bullets Reloading Manual No.1, bullet drop is 3.8 inches at 200 yards with a 100 yards zero. Thus compensation for bullet drop out to 200 meters did not present too much of a problem. The 70 gr. group is shown below:

       [img width=485 height=480]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... rgroup.jpg[/img]

The hunt took place in June 2000. The shot was taken at an estimated 150 meters. The bull was facing me, slightly quartering. After the shot the bull ran a short distance, but did not get far. The bull?s horns measured 26 inches, below the Rowland Ward minimum of 28 ? inches but a nice representative bull. I had it shoulder mounted by Highveld Taxidermists. The photo shows me in a happy mood after a satisfying one shot hunt:

       [img width=560 height=400]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... ebeest.jpg[/img]

The bullet was recovered, after passing through the heart in the stomach contents. Here the skinner holds the heart in his hands, showing the heart shot. By the time the photo was taken, the skinner had started cutting away the ?trauma tissue? around the entrance and exit holes. This was done to prepare the heart for cooking and consumption.

       [img width=560 height=397]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... rtshot.jpg[/img]

The next photo shows the recovered bullet, two fragments or ?petals? from the mushroom that broke off, an unfired bullet and a loaded cartridge:

        [img width=560 height=400]http://i285.photobucket.com/albums/ll49 ... d235gr.jpg[/img]

The recovered bullet weighed 211 gr. That is 89,7 % of the original weight. The 2 petals weighed 23,4 gr. This is good bullet performance in my book. Even though the two petals from the 4 petal mushroom broke off, these petals are secondary projectiles which also cause trauma. I found that the 235 gr. Barnes X bullet lives up to Barnes? slogan of ?Unleaded, Unfailing, Unbeatable?.

I was happy to discover that while the original 235 gr. Barnes X bullet has been discontinued, it lives on with the introduction of the Triple Shock X bullet. Barnes? 2006 catalogue lists the 235 gr. TSX FB bullet as ?New?. TSX means Triple Shock X bullet and FB Flat Base. Barnes? 2008 catalogue also lists the 235 gr. TSX FB bullet.

With the unfavorable $/Rand exchange rate, Barnes X bullets are unfortunately expensive in South Africa. However, I will rather try to cut expenses in other areas than to compromise on bullet quality. A poor quality bullet can result in a wounded and possible lost animal, even if placed right.
Last edited by JoevR on Wed Oct 26, 2011 10:16 pm, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Nuweseun »

Kerel, baie dankie vir 'n stunning review!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Sam Kelbrick »

Ek wag net vir my 375 Winchester Safari Express se lisensie, dan laai ek die 235gr Barnes TSX!
Value has a value only if its value is valued
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Gerhard »

Dankie Joe,

Ek sal die review onthou as ek begin speel met die 235gr punte vir my 375H&H

Netjiese skoot op die blou willie dood bees.

Het jy been gevang op impak met die dat hy quatering towards gestaan het?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by JoevR »

Dankie Gerhard. Ja, die linker skouerbeen was afgeskiet. Met die weghol kon mens dit sien. Dit het die gids laat opmerk dat die willebees gekwes is. Kort daarna het die bul geval.

Die 235 gr Barnes X in die 375 H&H Mag, teen 2800 vt/sek trompsnelheid is 'n dodelike kombinasie.

Groete
Joe  
Last edited by JoevR on Thu Oct 27, 2011 5:45 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Gerhard »

Joe,

Kan jy onthou hoe die been gelyk het?

Is die been in stukke of het die Barnes X net n gaatjie deur gepunch?

Vra maar net vir interesantheid.

Met die boog jag geniet ek dit nogal om te kyk wat se skade my jag punte maak van impak tot uitgaan van die pyl.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by JoevR »

Gerhard, na 11 jaar kan ek nie meer onthou nie.

Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Gerhard »

JoevR wrote: Gerhard, na 11 jaar kan ek nie meer onthou nie.

Groete
Joe
Is reg dankie Joe,

Was maar net vir interesantheid.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Stefan764 »

Joe uitstekende rewiev weereens!

Wat ons vind op die oomblik is dat die "nuwe" Barnes TSX baie beter saabmly(lees nie opbreek of petals afgooi) as die vorige generasie BarnesX. Nie dat die vorige koele n mislukking was nie, inteendeel, maar duie TSX is wel n defnitiewe verbetering op die ou Xe.

Wat ons manne hier in gedagte moet hou in terme van enige koeel wat omklink, is dat impakspoed n helse rol speel ten opsigte van die koeel se werkverrigting. As jy daai koeel byvoorbeeld teen 2600fps gegooi het dink ek die kanse is goed dat die hele koeel bymekaar sou gebly het, al het dit been getref. Ek het n foto van Barnes TTSX koele uit n 300WBY uit wat sy petrals heeltemaal verloor het, ALLES. Haha, moet se dat die koeel uit n vark gehaal is wat tydens n jagtog op 6m geskiet is (Luiperd Bait nodig gehad) teen n spoed van 3200fps!! So yes, in daai geval sal geen maar geen koeel dit regkry om te perform soos hy moet nie want dis defnitief nie die skiet-toestande waarvoor hy ontwerp is nie.

Ek het nou die week my eerste Barnes TSX koele gelaai in my 375Ruger. Gaan gou Maandag spoed en akkuraadheid meet. Ek het besluit op die 270gn vir al die moontlike toepassings wat die geweer gebruik voor gaan word. Rooibok/Wildebees/Koedoe op kort afstande(40m - 150m), Gemsbok/Hertbees/Swartbees/Eland op langer afstande(150m-300m). En as alles goed gaan binnekort n buffel met die selle lading, 270gn Barnes TSX teen rondom 2600fps.

Ek gaan binnekort die 270gners toets in die veld en sal volledige verslagte soos Joe sn hier weergee. Stem 101% saam met Joe, baie belangrik (en bitttter lekker  ;D ) om die toetse met ander manne te deel sodat n persoon dam n wegtrekpunt het as jy n nuwe kaliber of nuwe ammo oorweeg.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Sam Kelbrick »

Sam22-250 wrote: Ek wag net vir my 375 Winchester Safari Express se lisensie, dan laai ek die 235gr Barnes TSX!
Ek het nou net gehoor my lisensie is goegekeur! Net onder drie maande met my eie halfbladsy motivering.  ;D  Dit lyk my die SAPD is regtig besig met 'n ernstge poging. Dit is baie goeie nuus vir kopers en verkopers van vuurwapens. Kom ons hoop dit hou!

Stef, ek kan dus nou amptelik saam met jou begin om die Barnes TSX te toets. Ek sal hou by die 235gr, dan vergelyk ons notas.
Value has a value only if its value is valued
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Stefan764 »

Dit sal great wees Sam!

Dink die eerste toetse moet maar akkuraatheidstoet wees en dan die trajek, man moet check hoeveel val die 2x verskillende koeels teen watse snelhede van 200 tot 300.

Bly jou lisensie is goedgekeur, nou kan jy saam die Dangerous Game Shoot kom doen met jou eie geweer!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Lourens »

Stef terwyl julle manne die 235gr en 270gr .375 TSX'e toets sal ek maar kom verslag lewer oor die 300gr en die 350gr TSX'e in my 375, dan cover ons sommer die hele spektrum!  ;D Hierdie behoort 'n lekker toets te wees!! Ek sien op Barnes se website hulle maak ook nou 'n 250gr Tipped TSX met Boattail in .375. Ek dink daai koeel gan bitter lekker sleep in daai 20'' lopie van jou as jy die langer skote aanpak!!  ;)

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Stefan764 »

Rooijakkals wrote: Stef terwyl julle manne die 235gr en 270gr .375 TSX'e toets sal ek maar kom verslag lewer oor die 300gr en die 350gr TSX'e in my 375, dan cover ons sommer die hele spektrum!  ;D Hierdie behoort 'n lekker toets te wees!! Ek sien op Barnes se website hulle maak ook nou 'n 250gr Tipped TSX met Boattail in .375. Ek dink daai koeel gan bitter lekker sleep in daai 20'' lopie van jou as jy die langer skote aanpak!!  ;)

Groete,
Lourens
Lourens jy slat hom op sy kop, maar volgens QL se trajekprogram val die 270gn 12" op 300m en die 250gn van 10,5" op 300 as jy op 200 zero. Ek bewe baie meer as die 1,5" wat ek verloor in trajek, so ek skiet maar die 270gn met die meer momentum. Weeti of redeneer ek verkeerd nie??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Sam Kelbrick »

Stefan764 wrote: Dit sal great wees Sam!

Dink die eerste toetse moet maar akkuraatheidstoet wees en dan die trajek, man moet check hoeveel val die 2x verskillende koeels teen watse snelhede van 200 tot 300.

Bly jou lisensie is goedgekeur, nou kan jy saam die Dangerous Game Shoot kom doen met jou eie geweer!

Stef
Die timing kon nie beter gewees het nie!
Value has a value only if its value is valued
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by Lourens »

Stef ek stem saam met jou, as die veskil in trajek so klein is dan vat ek eerder die bietjie ekstra vesekering en momentum wat die 270gr bied. ;)
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: 375 H&H Mag + Barnes X

Post by iceman1982 »

Manne,
Nie seker of julle dit gesien het nie. Het n advertensie geplaas vir n 100x 235gr TSX vir die .375 wat ek wil verkoop. Moes hulle laai vir n Suid Amerikaanse klient wat hier sou kom jag, toe maak hy nie die trip nie.

Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Post Reply