Middag Manne.
Ek wil hoor of iemand my gou met leeu calls kan help.
Hier het vanoggend n groot manietjie ingekom en ons wil hom
stop voor hy skaade maak.
As Iemand my dalk gou kan help.
Baie Dankie
Naas Potgieter
Leeu Calls
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
-
Danie Lombard .243
Re: Leeu Calls
Wil my nie slim hou nie, het nog nie leeu gejag nie maar menigte male leeus beloer in die gemsbok park en by 'n vriend van my wat met leeus boer.
Leeu is 'n kat en die goed is nuuskierig en oppertuniste. Probeer sommer 'n kos klank en maak gebruik van 'n reuk van 'n karkas of 'n dooie ding wat soos leeu aandete ruik.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Leeu Calls
Naas,
Ek het lank terug n jag video gesien waar die manne leeu vreet klanke gebruik het om die katte in te roep.
Meskien is die "bait" manier meer effektief.
Sterkte

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leeu Calls
Naas,
Ek het al 4 leeus op een staanplek ingeroep binne 30 minute - gewone kosklank trek maar enige roofdier se aandag- sou bok klanke soos steenbok of springbok of wildebeeskalf aanbeveel.
Di? leeus het egter ingekom op taffie se kliphasie - ek glo ek was in hul gebied en hulle het op nuuskierigheid kom loer.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Leeu Calls
Mense ek maak my vuil as ek sit en wag vir die jakkels se tjankie en daai meneer
grom of brul hier naby my !!!

grom of brul hier naby my !!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Leeu Calls
En hoe lank het jy gewag voor jy die caller gaan op tel het??? he he heRaven wrote: Naas,
Ek het al 4 leeus op een staanplek ingeroep binne 30 minute - gewone kosklank trek maar enige roofdier se aandag- sou bok klanke soos steenbok of springbok of wildebeeskalf aanbeveel.
Di? leeus het egter ingekom op taffie se kliphasie - ek glo ek was in hul gebied en hulle het op nuuskierigheid kom loer.
Raven
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Leeu Calls
Het een aand op wild plaas geroep.VdWalt wrote: Mense ek maak my vuil as ek sit en wag vir die jakkels se tjankie en daai meneer
grom of brul hier naby my !!!![]()
![]()
![]()
Was redelik naby die 1000HA leeu kamp gewees.
Was besig om uit te stap op die caller neer te sit toe daai V8's op start...
Toe raak die Hornet n regte duif kaliber. Net jammer hy is op die bakkie en ek n 100m weg.
Wat n bevange geluid is daai V8 in die nag nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leeu Calls
Gerhard,
1 mannetjie , 3 wyfies - het maar die lig sterk op hulle gehou - oor die dak voor in die bakkie ingeklim en tot teen die roeper gery. 'n man kry so 'n koue gevoel as jy daai o? reguit na jou kyk, terwyl jy deur die scope loer na hulle.
Raves
1 mannetjie , 3 wyfies - het maar die lig sterk op hulle gehou - oor die dak voor in die bakkie ingeklim en tot teen die roeper gery. 'n man kry so 'n koue gevoel as jy daai o? reguit na jou kyk, terwyl jy deur die scope loer na hulle.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Leeu Calls
Baie dankie vir die replys.
Ek het ook maar gedink om kosklanke te gebruik,maar
dit is n leeu manietjie wat uit botswana in gekom het.
Die manne was al so 36km op sy spoor en het hom 1keer misgeskiet.
Dit is maar hoekom ek leeu klanke gesoek het,om hom na n trop toe
te lok.
Daar is intusen besluit om hom maar met n choper te dart,
en dan na n wilds plaas teverskuif.
Nogtans was ek baie lus vir daai kiesie.
Dankie Manne

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Leeu Calls
Dagse Naas,
Bly julle het reg gekom. Ek was in navorsing projek waar ons bio-opsie darting moes doen vir genetieka dokteraat student van kanada, so net roep het gewerk.
Ons het n vlakvark wat skreeu gebruik, en n ruk later hyena.
As jy n mannetjie wil inroep is dit beter om nie leeu roepe te gebruik nie, want hy is heel moontlik uit sy eie gebied, en as hy ander leeus hoor is daar n goeie kans dat daar n "male co-allesion" kan wees.
So, as hy vlug, gaan hy baie moontlik lae profiel hou, leeus vermy en die maklikste moontlikke prooi aanvat. As hy kan roof nog beter.
Hoop dit kan help as daar weer so geval is.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.