Manne ek is oppad na Classic Arms se veiling die komende Saterdag.
Weet nog nie of ek iets gaan koop nie maar wil graag die volgende weet voor ek dalk koop.
Hoe belangrik is CHOKE.
Kan ek geweer met enige CHOKE koop en dan leer om met hom te skiet of is daar spesifieke CHOKE vir sekere aanwendings.
Ek het op die lys gesien dat daar gewere is met 3/4 en vol CHOKE en ander is weer 1/4 en 3/4
Ek gaan net "happy go lucky" skiet met die geweer so ek dink nie dit behoort my te veel te beinvloed nie.
Ek sal net graag wil wegbly by iets wat mens baie beperk.
Dankie.
Peet
Haelgeweer chokes
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Haelgeweer chokes
Work to live, don"t live to work
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Haelgeweer chokes
Baie van die ou gewere het vaste wurg gehad soos die 1/4 en 3/4 wat jy noem. Dit is nie slegte kombinasie synde jy dan met die 1/4 wurg op kort afstand skiet en dan met die weggaan op verder teiken met die 3/4 skiet.
As jy met volwurg skiet moet jou mik soveel akkurater wees synde die hael baie minder sprei en jy met die klein kolletjie 'n bewegende teiken moet tref. Kyk vir 'n geweer met vervangbare insetsels (variable chokes) wat kan indraai om aan te pas by verskillende jagomstandighed.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer chokes
tripodmvr dankie vir die info.
Ek stel egter belang in 'n S/S en soos ek verstaan het hulle net fixed chokes, of so het ek gehoor.
Gaan dit 'n krisus wees as ek een van die 3/4 vol chokes koop??
Mens weet nooit wat op so 'n veiling jou pad kruis nie

Peet
Ek stel egter belang in 'n S/S en soos ek verstaan het hulle net fixed chokes, of so het ek gehoor.
Gaan dit 'n krisus wees as ek een van die 3/4 vol chokes koop??
Mens weet nooit wat op so 'n veiling jou pad kruis nie
Peet
Work to live, don"t live to work
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Haelgeweer chokes
Die ideaal sou wees om 1/4 en 3/4 te kry, maar selfs vol en 1/2 kan nog werk. Raak net al hoe moeiliker vir skut wat leer om vertroud te raak en goed te skiet met sy geweer. Jy sal maar jou oordeel op die dag moet gebruik. Laat hulle die lope meet as dit nie bekend is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer chokes
Daar is ouens wat vir jou chokes kan insit
Daar kan nie gese word die of daai chokes is beter of slegter nie dit hang af waarvoor jy die geweer gaan anwend en op watter afstand
Daar kan nie gese word die of daai chokes is beter of slegter nie dit hang af waarvoor jy die geweer gaan anwend en op watter afstand
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Haelgeweer chokes
Hi
Het so bietjie data probeer plaas in twee posts - Taal van die haelgeweer manne - hoop dit sal help om te kyk wat jy met daai chokes kan skiet
Het so bietjie data probeer plaas in twee posts - Taal van die haelgeweer manne - hoop dit sal help om te kyk wat jy met daai chokes kan skiet
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1