Vervoer van haelgeweer.

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5141
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Vervoer van haelgeweer.

Post by Pvdw »

Manne ek soek gou so bietjie inligting.

Ek het uiteindelik 'n haelgeweer vir myself gekoop. Ek weet nie veel van hulle af nie maar leer nogal vinnig ;D ;D

Hier is die foto wat Classic Arms op die net het van die geweer.

G12 is myne ;D ;D

[img width=560 height=306]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... 0-G012.jpg[/img]

Ek wil net graag weet hoe vervoer mens 'n haelgeweer. Druk ek hom net in 'n sak soos enige ander geweer of moet hy in daai kaste gesit word?

Ek hou meer van sakke en sal bly wees as dit moontlik is om hom sommer in 'n sak te vervoer.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Vervoer van haelgeweer.

Post by Nuweseun »

Nee wat Peet, 'n sak is 100%.
Baie netjiese roer wat jy aangeskaf het, jy gaan hom geniet!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Vervoer van haelgeweer.

Post by blaser »

Geen fout met n geweer sak nie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5141
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Vervoer van haelgeweer.

Post by Pvdw »

Dankie, dan is die een uit gesorteer.

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply