Vir jou Neels
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Vir jou Neels
Het daar in Legogo Naby Inhabane gaan vang. Het hierdie mooi Seilvis gehak. Die roofvis het ons klaar gemaak. 'n Trippel strike op Stripe Marlin gehad en my pel het hom darem geland. Hou vas jou stoel vir die mooi foto's. Is jy nou reg na die ongeluk?l
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Vir jou Neels
Mooi show.

Het hom vas. Getag en laat gaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vir jou Neels
Eish Ian
Dis darrem maar mooi
Dankie vir dit
Dis darrem maar mooi
Dankie vir dit
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Vir jou Neels
Baie mooi Ian, wanneer was julle daar?
As jy s? die roofvis het julle klaargemaak, praat jy van Coutas, en op wat het julle hulle meestal gevan. Drift of trawl?
As jy s? die roofvis het julle klaargemaak, praat jy van Coutas, en op wat het julle hulle meestal gevan. Drift of trawl?
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Vir jou Neels
Beste Piet
Ons was verlede begin Novembar daar. Dorado's, whahoo's, Seilvis en Marlyne het ons klaar gemaak op die trawl. Ons het op 'n stadium 'n trippel strike op Streep marlyn gehad waarvan ons een geland het en weer laat gaan het. Die Coutas het ons op drift gevang en ook 'n paar Dorado's opgetel. 'n Trip wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie. Ons het 14 Marlin strikes op een dag gehad en 'n pel van my het 'n monster Marlyn op 80m water verloor wat vir hom so +- 10 minute laat spook het. Ek gaan die foto's soek en laai. Groete