Trippel strike Streep Marlyn

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Chaos op die boot, 1000 meter diep neon blou water, trippel strike binne 20 sekondes op Streep Marlyn, net stokke wat klap , Gerhard neem die eerste, ek die tweede en Jan Rikus die derde. Ek gaan sit op die dek want die vis wou my oorboord trek. Jan Rikus sin kom eerste af en ek spook seker so  4 minute en af is hy ook. Gerhard is lekker in die fighting chair en ons almal maak reg om sy Marlyn boot toe te bring. Hy baklei so 25 minute en ons het hom mooi "getag and release".  Die Marlyn het vir ons mooi "shows" gegooi regtig 'n belewenis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Spring by boot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Gerhard het hom vir 'n foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Anton met whahoo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Anton met 'n mooi Dorado. Die vis het hom nou lekker laat sweet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Piet Breedt »

Ian, jy maak nou groot amok hier met my slaappatroon. Jou fotos het my nou so opgewonde, en slaap nie lekker nie. Ek gaan self vroeg in Januarie so week met die boot see toe.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Gerhard »

Waar het julle so lekke onder die roofvis in geklim Ian?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Trippel strike Streep Marlyn

Post by Ian »

Piet, ek hoop regtig vir jou part dat die omstadighede net goed sal wees en dat die vis sommer lekker loop. Mag ek vir jou stywe lyne toewens. Gerhard, dit was daar by Legogo naby Inhabane. Die vis was kookwater en ek het nog nooit so baie aksie in my lewe gesien nie. Die voels, tuna's, haaie en alle ander goed het net slagtings gehou. Ek kan amper 'n boek oor daardie tien dae skryf.
Post Reply