FOXPRO Digital Game Calls

Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Louis102 »

Francois Marais wrote: ...Bel my dan maak ons n plan...
Francois

Baie dankie vir jou moeite.  Jy is baie meer diplomaties as ek.  Ek sou vir Joe van Foxpro se ander dinges gevloek het en gevra het hoekom hulle nog steeds die FX5 adverteer en verkoop teen 'n ho?r prys as hulle weet hulle het 'n beter produk teen 'n goegkoper prys beskikbaar???  Dit klink nie vir my na mense wat hulle kliente se beste belange op die hart dra nie.  Eerder na sluwe besigheids taktiek en gladde verskonings.

As jy 'n plan vir my het sal ek baie graag die Fury in die hande wil kry. Ek kan sy funksies handig gebruik. Laat weet net hoe ek met die FX5 moet maak?

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by tafjak »

Louis

Hou eerder die Fx5, die Fury's is besig om Foxpro se naam deur die modder te sleep. Die handstuk verander later in iets wat geen technikus kan uitsort nie.

Taffie
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by MEERKAT »

Taffie

Weer vandag verneem wat het van my Foxpro geword, sal nog so 3 maande neem voor hy glo terug is.
Gelukkig is daar manne soos Allen wat vinnig plan maak wanneer dit nodig is.

Wonder wat het van Grahampie geword sou hy nie iets soortgelyk gebou het nie? Graham laat ons tog weet hoe ver jy al gevorder het.

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Francois Marais »

Louis

Kyk nou net wat se Taffie daar, soos ek reeds genoem het, ek het GEEN ondervinding van die Fury nie, laat weet maar hoe ons moet maak.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Louis102 »

Taffie & Francois

Dankie vir die raad.  Soos voorheen ges? het ek geen probleme met my FX5 nie.  Dit is 'n baie lekker roeper.  Miskien moet ek hom dan eerder hou en wag vir die dag dat ons plaaslik iets soortgelyks vervaardig.  Hoe v?r dink julle is ons plaaslike manne se planne gevorder?  (Maar, daar is 'n paar baie lekker funksies op die Fury wat ek goed sou kon benut.)

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Danie01 »

Eeerste keer wat ek deelneem op die forum, het al baie gelees en baie geleer. Dankie ve die groot kanonne wat hul inligting en ondervinding deel.
Ek roep huidiglik met mp3 met die speaker wat op my stoel gemonteer is. die klank nie altyd so duidelik vir my nie (dalk net ek wat nie mooi nhoor nie) en het agter gekom dat die meeste jagters daarby baat as roeper weg van trokkie geplaas kan word, sal ook lekker werk met die dag jag?. Baie gelees oor foxpro roepers en stel baie belang daaraan. Ek wil net hoor of daar oor die algemeen baie probleme of foute met die roepers is, want lyk ve my na n storie om hul herstel te kry.

Ek luister na die manne met foxpro roepers

RJ
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by JACQUES BOTHA »

ROOIJAK
Ek dink die beste raad wta jy sal kry is by iemand soos Allen Truter sy kontakbesonderhede is op die forum. Hy sal meer kan se oor aantal wat foute op het en die wat nie foute het nie.
Persoonlike ondervinding het ek my fx3 nou al 4 jaar + en het nog nie probleme gehad nie. Ek het ook nie van die manne hier rondom bloem gehoor wat probleme gekry het met die fx3's nie. Die aan man Barry het egter een gekrty wat nie klanke wou oplaai nie. probleem met die USB kontak punt of die usb drywer gewees. Dit het egter amper R2300 gekos vir die stuur van bloem na foxpro en terug. Die regmaak was gratis.
Persoonlik sal ek nie kan se dat ek dink die fx3 is geneig tot probleme nie.
FM is ook n 'agent' vir hulle in NAM en hy sal jou ook 1stehandse info gee oor die probleme indien enige..
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Danie01 »

Jacques

Dankie vir jou kommentaar, help dam so met keuse. Ek het reeds pryse by Allen hul uitgeving. Die Fury is darm nou n hele paar rand duurder. Ek jag nie voltyds nie en dink die Fx 3 sal seker meer ekonomies wees, maar daai remote van fury lyk net so lekker om mee te werk.

Groete

RJ
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by britsman »

Almal,
        Ek kry af en toe probleme met my FX5 roeper (TX200 remote) en will weet of anders ook die volgende het. Dit sukkel om van een klank na 'n ander te wissel.Die "volume en die mute" werk reg.Enige idees wat die problem kan wees?
    Dankie en groete,
                                brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Francois Marais »

Rooijak

Ek gebruik hoofsaaklik FX3 roepers, en het baie min moeilikheid met hulle, ook glad nie ingewikkeld om te gebruik nie, 32 klanke, en baie maklik om klanke te verander.

Glo nie jy sal teleurgestel wees nie.

Ek het nie ondervinding van die Fury nie, Taffie se die remote gee probleme, die unit het nice features though.

"Hou eerder die Fx5, die Fury's is besig om Foxpro se naam deur die modder te sleep. Die handstuk verander later in iets wat geen technikus kan uitsort nie." aldus TAFFIE

Mooi loop
Francois
Last edited by Francois Marais on Tue Sep 15, 2009 11:54 pm, edited 1 time in total.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Francois Marais »

Brits

When you have selected a new sound and push down on the button to send the new sound, does the no. of this new sound appear down on the bottom of your screen, or do it stay on the old sound  no.?? If it does, the problem is with that switch that is used to scroll and send the sounds, on your remote.

Pls check and let me know.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Louis102 »

Brits
britsman wrote: Ek kry af en toe probleme met my FX5 roeper (TX200 remote) en will weet of anders ook die volgende het. Dit sukkel om van een klank na 'n ander te wissel.
Ek het die selfde roeper, en kan nie s? dat ek sulke probleme het nie.  Sit jy die remote aan en af tydens die roepery?  Wys die remote dat die klank gewissel het, of nie?  As op die remote wys dat die klank verander het, maar die roeper bly die ou klank speel, sal dit dalk help om jou roeper ho?r op te hang aan 'n draad of aan 'n bossie.  Maak ook seker jy hou die remote regop (antenna in die lug) - m.a.w. moenie die antenna na die roeper "point" nie.  Maak seker daar is geen obstruksie tussen jou remote en die roeper nie.  Laastens sou ek die roeper ophang sodat die gesig (die knop, "display" ens) na my wys met die antenna vertikaal opgeslaan.

Dis sommer 'n paar skote in die donker.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Francois Marais »

Brits

Louis is correct, forgot to mention that, check all that he has mentioned, but be careful of wires, I have found that wires, fence or electrical, are the main culprits in the cause of the caller not getting the signal from the remote.

Let me know if this problem persists or if it do get worse.

Keep well
Francois
Last edited by Francois Marais on Wed Sep 16, 2009 12:12 am, edited 1 time in total.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Louis102 »

Francois/Brits
Francois Marais wrote: ... but be careful of wires, I have found that wires, fence or electrical, are the main culprits in the cause of the caller not getting the signal from the remote...
As jy die roeper teen die draad ophang, sorg net dat die antenna weg van die draad af is en aan die kant waar jy staan.  Ek het 'n rekkie met 'n hakkie aan wat ek by 'n dropper inhaak. Dan druk die die een speaker teen die dropper terwyl die antenna en die ander speaker dan weg van die draad is - geen probleem tot minstens 120m.  Ek sit nooit die roeper verder uit nie.

Kyk sommer ook of jou batterye nog lekker sterk is?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Danie01 »

Dankie Francois en die ander!

Ek het nou maar besluit om die Fx 3 te koop. Lyk my regtig daar is wel n paar manne wat hul Fury moet terug stuur vir herstel. Toe ek nog met cd geroep het, moes ek inelkgeval die nr van die klanke onthou het of neergeskryf het. Mp 3 het dam beter gegaan.

Lekker om na jul ouens op forum te luister, vang baie tips en moets en moenies!

RJ
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Mac »

Francois,
die Fury's is besig om Foxpro se naam deur die modder te sleep.
Na Taffie se post oor die fury, het ek Foxpro gemail omdat ek n' fury gebruik, hulle antwoord so
Graham,

When any new product is released, problems can surface. We did have some issues back in December of 2008 when the product was first released. Since that time we have refined, identified, and eliminated all issues that were potential from the days of the products infancy.

I can safely say that units shipping from the factory within the past 6 months have been problem free. In fact, our rep from South Africa recently received his Fury. The feedback has been positive and the unit has performed quite well. You are welcome to contact him at:

sellis@telkomsa.net

For his account of first-hand experience with it in South Africa.

Thank you!
Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Francois Marais »

Mac21
.....our rep from South Africa recently received his Fury. The feedback has been positive and the unit has performed quite well. You are welcome to contact him at:

sellis@telkomsa.net
That my friend is the mail address of Mr. GL, he will say all things good from the products he promotes, hoping on a freebe from the states.

That said...

The FX3's did have some problems in the past, when first they came out, hope the Furies problems are sorted, and that you will NEVER have problems with yours. Not nice having a caller, and not been able to use it.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by boeta »

Hi Almal

Ek het ook n paar jaar trug n Fx3 gehaad maar hy wou ni meer as 50 m opvang ni en dan moet ek mooi soebat.Het toe een aand bietjie natgereen en klink toe later soos n tv sonder syn.

Het nou n FX5 en hy werk wonderlik

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Mac »

Francois,

Got mine from Allan just recently, so it must be new stock, I just accepted the reply without mailing the address, thanks for the heads up. Can't afford a backup right now, so I'm definitely hoping that their problems really have been sorted.

Keep well,

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
tafjak

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by tafjak »

Boeta

Roepers is net soos Landrovers, die een werk en die ander een glad nie. So, as jy 'n roeper het wat werk, pas dit mooi op. As die fondse daar is kop solank nog een en toets hom ook. Twee het jy in elk geval nodig as jy vir geld jag. Julle sien dan ek moes nog 'n bakkie kry vir back up vir die Toyota.

Groete

Taffie
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Danie01 »

Ja mnr GL het ook al op my eerstes aankope n klomp stront aan my verkoop en ekt my geld gemors deur nie bietjie rond te vra en so aan nie. Nou wil ek nie weer selfde fout maak nie en om Fury te koop en dan werk dit nie reg nie gaan n duur foutjie wees. Ek kan nou nog minder besluit as gister. Ek hoop ook die fury het hul probleme uitgesort!

Sal maar nog harder moet dink!
Rj
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by WillJak »

Rooijak, ek gebruik een van Tewis se ouer modelle en hy werk heeltemal goed. Aan die ander kant, die klank op die Foxpro is definitief "suiwerder" en dus is een hoog op my lys sodra finansies dit toelaat. Ek sal sonder om te twyfel die FX3 koop - nie net omdat hy goedkoper is nie, maar hy't homself oor en oor bewys, met bitter min probleme, hy is meer as eenvoudig genoeg om te gebruik, en hy is meer as doeltreffend genoeg - daarvan is die duisende jakkies wat al oor die jare met hom geval het die bewys.

Beide die Tewis en Foxpro modelle het voor en nadele - hoof voordele is dat die Foxpro nie "suis" as jy die klank stop nie (maar daar is maniere rondom dit met Tewis), en dat sy klank suiwerder is (ook maniere rondom dit met Tewis) en dat jy vinniger van klank kan verwissel. Hoofvoordele van die Tewis is dat as hy dalk breek jy hom plaaslik kan laat regmaak, die MP3 hou baie meer klanke as die Foxpro (nie regtig nodig nie, maar lekker om te weet) en sy interne herlaaibare battery wat sommer lekker lank lewe.

Maar as ek 'n Foxpro kon kies nou op die oomblik sal dit die FX3 wees.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Raven »

Ek het vandag my FX3 by Francois Marais opgetel, kan nie wag om die naweek 'n jakkie in te roep met hom..
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by Danie01 »

Thanks Willjak

Het nog nie een van Tewis se roepers gesien nie, maar baie gehoor daarvan. Wat is die prys op daardie roepers? Mens se gaai juk eintlik maar bietjie ve dai fury, maar nie eintlik so belangrik nie, net meer gerieflik met al die funksies. Tussen fury en Fx 3 sal ek ook vir Fx 3 gaan.

RJ
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: FOXPRO Digital Game Calls

Post by WillJak »

Rooijak ek weet nie wat die stelle nou kos nie, maar Tewis se nommer is 083 630 9419, as jy hom wil bel.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Post Reply