STATISTIEK

Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

STATISTIEK

Post by JACQUES BOTHA »

hein:
So in die algemeen as jy oor al die jare se statistiek beskou...ek weet daar is vernaderlikes en omstandighede., maar slegs op syfers en getalle..
Kon jy agterkom dat jy meer of minder skiet met afstand roep ding as toe jy sonder die remote gewerk het..
En die manne wat hyulle bakkies toegooi met camo en die wat nie, is daar n verskil in getalle...so oor die jare...
Of kry ons ma net nou die jakkalse wat ons destyds gemis het met die remotnou ingeroep en dood geskiet dat die getalle dieselfde lbly of afneem of toeneem?
WAT IS DIE GEMIDDELD WAT JULLE PER NAG DOOD OOR N TYDPERK VA 1 JAAR , DIS NOU AANDE WAT UITREEN EN UITWAAI EN WAAR 10 GESKIET WORD EN WAAR NIKS GEKRY WORD ,,,
SOMMER NET SO UIT DIE DUIM SUIG GEMIDDELD....
EK SE ALTYD VIR DIE BOER DAAR IS AANDE WAT JY JAKKALSE SKIET EN AANDE WAT JY N PROBLEEMDIER GESKIET KRY...
TELKE MALE HET EK MEER TEVREDE GEVOEL OM EEN OU "-@#@#$*&(&%$' TE KRY WAT EK N GERUIME TYD NIE KON INROEP NIE TE KRY AS OM 5 OF 6 TE SKIET WAAR EK OP DRIE AFRY....
Sien uit om van julle te hoor
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: STATISTIEK

Post by tafjak »

Meso

Ek se baie keer dat dit nie hoeveelheid jakkalse is wat tel nie, maar die regte jakkalse. (as ek dit oorlees klink dit ook nie reg nie) Ek se nie as daar 10 jakkalse is moet die vetste een die kerjakker wees en al een is wat moet doodkom nie, skiet maar almal want die 2de een word nou die vetste. Ons sal tog nooit weet watter een die voorbok is nie of hoe.

Op die ou end is tog meer beter vir almal ( bankbestuurder). Maar jy is doodreg van darie ou vabonde, altyd lekker om 'n trofeetjie nou en dan te skiet. Verrig wondere vir die gemoed.

Groetnis

Taffie
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: STATISTIEK

Post by jaracal »

Meso
Ek kan nie syfers gee van hoeveel ek meer geskiet het nie % maar dit is wesenlik. Dan ook soos tafjak skryf, dit is meer die ouer/slimmer jakkalse wat makliker val. Oor die algemeen sal ek op gut-feeling se daar is so 'n 40% verbetering.

Ek raak onaardig ongemaklik as ek nou van die bakkie moet roep.

Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply