12 BOOR PATROON PRYSE
-
bullseye
12 BOOR PATROON PRYSE
More manne
Kan iemand my s? asseblief waar ek no 7 haelpatrone kan koop of waar ek die beste pryse kan kry.By die kooperasie is 7.5 haelpatrone en hulle is R800 vir 250 patrone, ek weet nie of dit duur of goedkoop is nie. Die haelpatrone se maak is federal en ek kan nie uitmaak wat se lading hulle gelaai is nie, daar staan net iets van dram. Het gister my haelgeweer lisensie gekry.Nou is ek baie opgewonde.Wat is die ideale haelgrote vir fisante?
GROETNIS
BEN.

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Dagse BEN,
Waar is jy? Fishers hier by ons draai gewoonlik so 65-70 vir 25. Dis Lichtenburg.
Fisante kan jy maar n 4,5 of 6 skiet. Ek skiet tarentaal, eend en fisante met 5.
Groetnis.
Peet
Waar is jy? Fishers hier by ons draai gewoonlik so 65-70 vir 25. Dis Lichtenburg.
Fisante kan jy maar n 4,5 of 6 skiet. Ek skiet tarentaal, eend en fisante met 5.
Groetnis.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Ek skiet alles met vere no 7 en die res LG
Beretta
Beretta
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Hallo Ben
Ons het tans voorraad in 7,5
Dis die Diana's en hulle gaan vir R75 per pakkie van 25
Groete
Stef
Ons het tans voorraad in 7,5
Dis die Diana's en hulle gaan vir R75 per pakkie van 25
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
fisante no 7 no 4 of 5 is soos om spring bokke met n 458 te skiet
patrone prys moet plus min R550 vir 250 wees
patrone prys moet plus min R550 vir 250 wees
-
bullseye
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Middag manne
Baie dankie vir terugvoer Stefan wat is die lading van die 7.5 dianas. Remmington waar kan ek patrone teen R550 in die hande kry?
groetnis
Ben.
Baie dankie vir terugvoer Stefan wat is die lading van die 7.5 dianas. Remmington waar kan ek patrone teen R550 in die hande kry?
groetnis
Ben.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Ben, ons het van die 24g en die 28g in voorraad, selfde prys.
Remington laat weet asb, sal graag vir myself daar n boks of 5 wil koop, baie goeie prys...
Remington laat weet asb, sal graag vir myself daar n boks of 5 wil koop, baie goeie prys...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Probeer homage shooting tel no 011 788 6049 of rc cartridges tel no 0829035826 of national cartridge vir eley patrone tel no 0127978787 of harold d j drinn 031 3011325
Ander plekke wat ek nie goed ken nie is vally gun club 0219792520
Nicholas yale tel no 0113264540 het ook op n staduim n baie lekker chinese patroon ingebring vir goeie pryse
Wonder hoekom die sogenaamde GROOT winkels nie n container of twee hael patrone in bring nie en vir goeie prtse verkoop nie
Ander plekke wat ek nie goed ken nie is vally gun club 0219792520
Nicholas yale tel no 0113264540 het ook op n staduim n baie lekker chinese patroon ingebring vir goeie pryse
Wonder hoekom die sogenaamde GROOT winkels nie n container of twee hael patrone in bring nie en vir goeie prtse verkoop nie
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Nie n slegte idee nie Remington.remington wrote:
Nicholas yale tel no 0113264540 het ook op n staduim n baie lekker chinese patroon ingebring vir goeie pryse
Wonder hoekom die sogenaamde GROOT winkels nie n container of twee hael patrone in bring nie en vir goeie prtse verkoop nie
Is daar enige aanduiding van die kwaliteit van hierdie goedkoop Chinese ammo?
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Stefan
Puik patrone nooit n duif of klei hoor kla nie
Die doppe is van die lekkerste vir herlaai en verder net so goed soos enige ander
Puik patrone nooit n duif of klei hoor kla nie
Die doppe is van die lekkerste vir herlaai en verder net so goed soos enige ander
-
bullseye
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Remington baie dankie vir nommers ek sal hulle skakel.
groetnis
Ben.
groetnis
Ben.
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Beretta help gou.
Skiet jy ganse ook met no7?Gedog dis bietjie lig?En vir bosduiwe?
Jou insette sal waardeer word.
Groete TC
Skiet jy ganse ook met no7?Gedog dis bietjie lig?En vir bosduiwe?
Jou insette sal waardeer word.
Groete TC
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
TC
Ja ek skiet alles met no7 as jou lead en timing reg is en jy hou jou kop af sal dit werk.
Beretta
Ja ek skiet alles met no7 as jou lead en timing reg is en jy hou jou kop af sal dit werk.
Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Die voorbehoud met haelgeweer is hou die afstand binne 40 meter. Dan het No. 7 nog baie penetrasievermoe en 'n goeie verspreiding om verskeie trefskote te h?. Die teiken by kolganse en wildemakoue is die kop en die is nie baie kleiner as 'n duif nie. Oefen op die duiwe en die groottes sal val.Beretta wrote: TC
Ja ek skiet alles met no7 as jou lead en timing reg is en jy hou jou kop af sal dit werk.
Beretta
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
ek dink vir ganse en makou is no 4 en 5 beter het ook met no 7 geskiet maar dan is jou leed baie belangrik jy moet dan basies kop skoot skiet
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Ek wil nie n stryery begin nie, maar dan is alle riglyne deur vereenigings verkeerd, en waarmee skiet mens dan duiwe as jy fisant met 7 skiet?remington wrote: fisante no 7 no 4 of 5 is soos om spring bokke met n 458 te skiet
patrone prys moet plus min R550 vir 250 wees
Met heelwat manne gesels na my eerste post net om hulle menings te kry en dan is my ondervinding in die veld ook nou heeltemal by die deur uit.
Ek beveel daai grotes vir my kliente aan om nie te kwes nie, wat ek al gesien het as jy te klein kies.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
No 7. Fiasnte is nie veel groter as n bosduif nie.As jy enige voel nie reg skiet nie sal jy hom kwes dit maak nie saak van die hael se size nie.Wat beveel jy vir jou kliente aan.
Beretta
Beretta
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Manne hierdie is baie insiggewend. Ek het sopas 'n haelgeweer gekoop en nou leer ek sommer baie net hiet op Jaracal.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Kom ek gee julle n voorbeeld die verskil tussen n no 6/7 is werklik baie min so ook tussen 28gram en 32gram.Ek het al baie patrone in my lewe gelaai.Wat wel belangrik is is om te oefen en die basiese goed reg te doen.
Beretta
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Hoeveel van julle manne het al n pattern board met sy hael geweer geskiet.
Beretta
Beretta
-
bullseye
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
More manne
Beretta en Remmington kan julle asseblief vir ons n kort kursus gee in die basics van haelgeweer skiet.Ek het ook nou my lisensie gekry en wil nie met swak gewoontes begin nie.
By voorbaat dankie
Ben.
Beretta en Remmington kan julle asseblief vir ons n kort kursus gee in die basics van haelgeweer skiet.Ek het ook nou my lisensie gekry en wil nie met swak gewoontes begin nie.
By voorbaat dankie
Ben.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Ok, maar wat ek probeer se is jy KAN NIE enige grote op enige voel gebruik nie. As jy die voorgeskrewe grotes op die voels gebruik dan is die kans vir kwes baie minder.Beretta wrote: No 7. Fiasnte is nie veel groter as n bosduif nie.As jy enige voel nie reg skiet nie sal jy hom kwes dit maak nie saak van die hael se size nie.Wat beveel jy vir jou kliente aan.
Beretta
Vir duiwe beveel ek aan (vir my kliente) 7-7.5, tarentaal 4 of 5 en fisant 5 of 6, so dit sit die 5 mooi op algemeen vir medium grote wilds voels. Ek het nie n wapen winkel nie, dis vir jag kliente wat spesialiseer op voels. Dis wat ek self gebruik op voel jag kompetisies en word daai riglyne deur die vereenigings gebruik vir n rede.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
n fisant is die maklikste voel van alle voels om te skiet makliker as n duif veral as jy n ordentlike pionter het hy vrek sommer as jy net langs hom verby skiet jou kans met no 7 32gram is mos baie beter as met no 5 ek skiet hulle sommer met n 410
dan moet daar ook inag geneem word hoe jou geweer se chokes is ek sal meer tarentale met no7 met n geweer met driekwart chokes skiet
as n geweer wat ful chokes het met no 4 of 5 s
afstand is ook belangrik om te weet hoe jy chokes en hael groote uitwerk
as jy sinvol voels wil skiet MOET jy n goeie hond he

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Daai is n raak skoot.remington wrote: as jy sinvol voels wil skiet MOET jy n goeie hond he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: 12 BOOR PATROON PRYSE
Ek stem oor die hond 100% saam.
Die is my lewe en inkomste, so ek verstaan nie hoekom die stelling dat "ek skiet alles met 7 en die res met sg" nie reg nie. Haelgeweer skiet gebeur wel binne 50m, maar on te se skiet hom in die kop, ek dink geen mens kan bepaal wat gebeur met daai stukkie lood as hy die loop verlaat nie.
Dis net ek kan nie verstaan dat mens alles met n nr 7 kan skiet nie, want hoekom sal daar dan riglyne, grotes ens wees in die eerste plek?
Vat die choke faktor nou eers weg, want dit hou die balle vir verder bymekaar, maar laat nie die geweer se afstand verbeter nie.