katte roep
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
katte roep
wat is die beste geluide om katte te roep? en hoe verskil die roep patrono van jakkals jag. waar kry ek geluide vir karoo jag vir die foxpro
HOU HOM DAAI DIKTE
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: katte roep
Cassie
Probeer Taffie se nuutste cd in die hande kry , kliphasie is daarop en jy sal nie weer 'n klank koop vir katte.
Die ander snitte kan jy verskillende tye van die jaar gebruik vir swartstrepe.
Mooi loop
MEERKAT

- jeep
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm
Re: katte roep
meerkat
jy is reg met daai een jy het my mos gese hy werk
ek moes noudie aand keer of kieter kat kom sit langs my op die stoel
groete jeep
jy is reg met daai een jy het my mos gese hy werk
ek moes noudie aand keer of kieter kat kom sit langs my op die stoel
groete jeep
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: katte roep
Taffie,
Hoe kan ek reel om jou nuwe CD met die regte kat klanke te koop?
En dan is daar nog die probleem om dit op die Foxpro Spitfire gelaai te kry.
Louis kan jy nie dalk help nie?
Baie dankie
Frik
Hoe kan ek reel om jou nuwe CD met die regte kat klanke te koop?
En dan is daar nog die probleem om dit op die Foxpro Spitfire gelaai te kry.
Louis kan jy nie dalk help nie?
Baie dankie
Frik
Karasberge Namibi
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: katte roep
Hallo Oom Frik
Ek het nog 2 Tafjak CD's beskikbaar, sou Oom dalk belangstel. Kan dit volgende week by Wimpy - Carley Motors afgee.
Louis
Ek het nog 2 Tafjak CD's beskikbaar, sou Oom dalk belangstel. Kan dit volgende week by Wimpy - Carley Motors afgee.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: katte roep
Dankie Louis
Oom Frik, die CD is klaar in mp3 formaat en kan net so oorgelaai word. Oom moenie al die katte skiet nie, net genoeg dat om hulle van uitwissing te red!
Mooiloop
Oom Frik, die CD is klaar in mp3 formaat en kan net so oorgelaai word. Oom moenie al die katte skiet nie, net genoeg dat om hulle van uitwissing te red!
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: katte roep
Reg so Taffie, ek moet maar weer so 10 van jou CD's in die hande kry, het gereeld navrae. Amper uit voorraad uit. Miskien kan jy Desember kom kuier en dit sommer saambring? Ter selfder tyd kan ons sommer 'n paar rooies omdop ook?tafjak wrote: Oom Frik, die CD is klaar in mp3 formaat en kan net so oorgelaai word. Oom moenie al die katte skiet nie, net genoeg dat om hulle van uitwissing te red!![]()
Oom Frik, jammer, ek is nie op hoogte van die Spitfire (ek is 'n Fury gebruiker) se oplaai en aflaai nie, maar kan my nie indink dat dit te moeilik kan wees nie? As ons in Karasburg kan ontmoet, kan ek dit vir jou probeer doen.
So "by the way", 'n fluitjie behoort ook baie lekker vir die katte te werk op Oom se tipe terrein. 'n Rooikat vrek oor 'n fluitjie wat mooi geblaas word. Suiwder klanke as 'n fluitjie, sal Oom nie kry nie, alhoewel Taffie se klanke seker van die suiwerste is wat ek al op roep-CD's gehoor het.
Groetnis
Louis
Ns. Ek praat van "Wimpie" (weet nie van 'n "Wimpy" op Karasburg nie) in my vorige post.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: katte roep
Naand manne,
Ek sal graag tafjak cd's in die hande wil kry, ek kom baie in bloemfontein, maar sien nie di cd's in die winkels nie, as iemand my dalk kan help??
Groete johann
Ek sal graag tafjak cd's in die hande wil kry, ek kom baie in bloemfontein, maar sien nie di cd's in die winkels nie, as iemand my dalk kan help??
Groete johann
25-06 Remington
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: katte roep
johann
041-9229858 en praat met Judy of Annerie.
Mooiloop
041-9229858 en praat met Judy of Annerie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: katte roep
Aan die kat kenners.
Ons is baie gelukkig dat die jakkalse besef skape is nie hulle kos nie maar ek kon nog nie daai ooreenkoms met die rooikatte bereik nie. Ek sal egter nie graag net wil skiet omdat ek alle rooikatte haat nie , my vraag is of iemand al n lammetjie wat "ek soek my ma" bler op n foxpro gelaai en probeer het ,want as n kat kom kyk na wat bler is daai kat n dooie kat. Of dan n jakkals wat nie ons ooreenkoms na kom nie.
Ek lees graag
Oj

Ek haat n rooikat
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: katte roep
OJ(is jy nogsteeds uit op parool?)
Distresklanke is distresklanke en katte en jakkalse sal kom kyk.