CZ Quick release ringe

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

CZ Quick release ringe

Post by Verkenner »

Ek het die ringe geadverteer om te betaal vir my Howa se ringe.
Maar op die "Pay it forward" stelsel het ek by Hugo n stel ringe gekry... verniet.  ;D
Daarom is dit my beurt om die ringe te skenk..

Ek het besluit om dit vir Geno te gee aangesien hy dit baie nodig het.

Groete 

Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by DWB »

As ek mag vra, watter fabrikaat ringe is dit?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by Geno »

Verkenner,
Dis goed ek sien DWB post hierso.
Kyk, die man hol mos gereeld agter bosvarke aan. Die ringe sal meer gepas vir hom wees vir daardie doel, so sou hy dit wil h?, kan hy dit eerder kry.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by DWB »

Nee ou Geno!

Ek het klaar Warne QDs gekoop.

Maar as jy hulle nie wil h? nie het ek nog 'n geweer waarop hulle kan gaan :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by Geno »

Nee maar gaaf.
In daardie geval sal ek hulle wel by Verkenner oorvat ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by DWB »

Ek wil nogsteeds weet watter maak dit is asb :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by JPS »

DWB,
IS dit nie CZ nie? Of wel dis hoe ek dit verstaan van die opskrif af?
Of Dalk is dit Ringe vir 'n Cz?
Groete
JP
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by DWB »

Seker vir CZ, sal maar wag
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by Verkenner »

Ek het die ringe gekry by Dok Lukas net voor hy oorlede is. Daar is geen naam op nie so jy kan by bad as ek weet ;D


Weet net dit pas volgens geweersmid op die ouer CZ of Bruno ZKK aksie.

Groete
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by DWB »

Kan ek jou nogsteeds bad as ek jou kan s? wat dit is  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by Verkenner »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
;D ;D ; Ek like dit nie as mans my bad nie...... ;D
:o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: CZ Quick release ringe

Post by grumpy »

Hy sal op jou rug piepie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!LMAO ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by Cobus(Cobb) »

Geno wrote: Nee maar gaaf.
In daardie geval sal ek hulle wel by Verkenner oorvat ;)
Geno,het jy hulle al gevat of is hulle nog beskikbaar?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by Geno »

Cabous,
Ek het hulle gevat mater. Sorry......
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: CZ Quick release ringe

Post by Cobus(Cobb) »

Geno, weet jy nie van iemand wat CZ quick release ringe het wat hy op 'n "pay forward" prinsiep, van ontslae wil raak nie??

Laat my weet....ha ha

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply