Plesier ou Ian,Ian wrote: sal maar vir jou 'n lekker knerts gooi op die kursus.

Ek stry nie met jou metodes nie en verstaan van die mesh storie.Elke man het sy manier wat vir hom werk/reg is.Het jy dalk al gedink om n klein venstertjie van so 60mmx60mm hier en daar in die bokant van die hok in te sit laat jy jou geweer se loop kan indruk om makliker te kan skiet?Ja die katte lyk maar seer na n paar dae in n hok ek stem.Groukat wrote:G-force,
dit gaan nie oor menslik of onmenslik nie, jy is welkom om hom te skiet as jy wil ek het nooit gese' wurg is meer of minder menslik nie.
ek se' dis gevaarlik om te skiet veral as hokke van diamond mash is soos myne jy kan jou lewe in gevaar sit of dalk nie 'n gewenste skoot op kat sit nie.
die wurg is ook nie so onmenslik soos wat jy dit uit maak nie, ek het dit al baie gedoen en dis sekondes dan is dit verby.
as jy redeneer dat menslikheid die groot kwessis is is hok jag eintlik heeltemal onmenslik, het jy al gesien hoe lyk 'n kat se tande, naels en kop as jy hom die volgende oggend in die hok kry? Nou dink hoe lyk 'n kat wat iemand paar dae in die hok los.
So om terug te kom na my punt toe sal ek stry as jy se' wurg is onmenslik.
groete

stem saam,ek skiet hom sommer met my .22 magnun wat inelkgeval altyd by my isG-force wrote:Ek is virseker nie n greenie nie maar om n dier (selfs n ondier ja) waar oor jy op daai oomblik volle beheer het dood te wurg is regtig nie nodig in vandag se tyd nie.Groot longe of klein longe maak nie saak nie,n kopskoot is net menslik.

G-force,G-force wrote:Ek stry nie met jou metodes nie en verstaan van die mesh storie.Elke man het sy manier wat vir hom werk/reg is.Het jy dalk al gedink om n klein venstertjie van so 60mmx60mm hier en daar in die bokant van die hok in te sit laat jy jou geweer se loop kan indruk om makliker te kan skiet?Ja die katte lyk maar seer na n paar dae in n hok ek stem.Groukat wrote:G-force,
dit gaan nie oor menslik of onmenslik nie, jy is welkom om hom te skiet as jy wil ek het nooit gese' wurg is meer of minder menslik nie.
ek se' dis gevaarlik om te skiet veral as hokke van diamond mash is soos myne jy kan jou lewe in gevaar sit of dalk nie 'n gewenste skoot op kat sit nie.
die wurg is ook nie so onmenslik soos wat jy dit uit maak nie, ek het dit al baie gedoen en dis sekondes dan is dit verby.
as jy redeneer dat menslikheid die groot kwessis is is hok jag eintlik heeltemal onmenslik, het jy al gesien hoe lyk 'n kat se tande, naels en kop as jy hom die volgende oggend in die hok kry? Nou dink hoe lyk 'n kat wat iemand paar dae in die hok los.
So om terug te kom na my punt toe sal ek stry as jy se' wurg is onmenslik.
groete

Ek glo jou as jy se dis vinnig verby anders sou jy sekerlik n ander plan gemaak het.Dit klink seker net vir ons wat dit nog nie gedoen het nie erger?Mens kan seker n opslag koel kry met die hok skietery maar ek dink as die loop se punt deur n venstertjie gedruk word en dan word die skoot geskiet moet die koel dan of eers deur die kat gaan of as dit mis is nie deur die kat gaan nie,dan moet dit terug kom nadat dit dalk gedeflekteer is en dan nog deur die mesh gaan van binne af.n Subsonic .22 sal sekerlik dit nie kan doen nie of is ek verkeerd?Of is jou mesh se ogies groter as n .22 koel?Sal interresant wees om te hoor by die manne wat gereeld katte vang of hulle ooit opslag koels gekry het of nie?My hokke is met roundbar gemaak en nie mesh nie,behalwe op die deure.Groukat wrote:G-force,G-force wrote:Ek stry nie met jou metodes nie en verstaan van die mesh storie.Elke man het sy manier wat vir hom werk/reg is.Het jy dalk al gedink om n klein venstertjie van so 60mmx60mm hier en daar in die bokant van die hok in te sit laat jy jou geweer se loop kan indruk om makliker te kan skiet?Ja die katte lyk maar seer na n paar dae in n hok ek stem.Groukat wrote:G-force,
dit gaan nie oor menslik of onmenslik nie, jy is welkom om hom te skiet as jy wil ek het nooit gese' wurg is meer of minder menslik nie.
ek se' dis gevaarlik om te skiet veral as hokke van diamond mash is soos myne jy kan jou lewe in gevaar sit of dalk nie 'n gewenste skoot op kat sit nie.
die wurg is ook nie so onmenslik soos wat jy dit uit maak nie, ek het dit al baie gedoen en dis sekondes dan is dit verby.
as jy redeneer dat menslikheid die groot kwessis is is hok jag eintlik heeltemal onmenslik, het jy al gesien hoe lyk 'n kat se tande, naels en kop as jy hom die volgende oggend in die hok kry? Nou dink hoe lyk 'n kat wat iemand paar dae in die hok los.
So om terug te kom na my punt toe sal ek stry as jy se' wurg is onmenslik.
groete
ja ek het daaraan gedink om vensters in te sit om deur te skiet, maar wat my steeds pla is die afstand wat na die kat toe geskiet word. het al gedink om mash met iets te vervang wat groter gate het sodat ek van 'n veilige afstand af kan skiet, maar wil nie my hokke verswak nie. dalk is ek onnodig versigtig ek weet nie.
Ek se' weereens my aanvangs punt het nie gegaan oor menslikheid nie, alhoewel ek van mening is dat wurg in hokke 'n goeie metode is. Ek glo darem my hart en siel is op die regte plek, ek doen dit nie om te kyk hoe seer ek die kat kan maak nie, ek doen dit want dis vinnig, veilig en skoon. Ek weet nie of julle dalk subsonic ammo of so iets ook voorstel nie, maar met my .22 op dai afstand vertrou ek nie.
En ek praat uit ondervinding as ek se' dis vinnig, sy longkapsiteit is bitter min dit lyk amper of hy onmiddelik uit paas.
En ek se' weer en het nooit gese' skiet is verkeerd en wurg is tops nie, ek verduidelik waarom ek op die metode besluit.
Op die ou einde is die mees etiese manier om hom te dood is so gou as moontlik sodat die kat nie te lank in die hok is nie, hy maak homself baie seer in die hok.
groete

Naand wlm,wlm wrote:Ek het 'n wurg-apparaat by elke hok. Dit bestaan uit 'n pyp (10mm deursnee) waar 'n staaldraad se 2 punte saam in een rigting gesteek is sodat 'n lus aan die ander kant gevorm word. Die pyp met die lus vooraan word deur die "mesh" gesteek en om die kat se kop gesit. Deur nou die twee los punte aan die agterkant van die pyp te trek word die lus om die nek toe getrek.
LET WEL:
Die are wat suurstofryke bloed na die brein vervoer word toe gedruk en die dier is byna onmiddelik bewusteloos. Daarna tree die dood eers in.
Dit is nie moontlik vir my om elke hok persoonlik te besoek nie. Ek kan ook nie sommer 'n plaaswerker 'n vuurwapen gee nie.

basie wrote:Ian
Jy het nie dalk 'n foto van die catnip (plantjie) nie? Miskien weet 'n ou nie eers jy het van dit in jou tuin nie.
Dankie
Basie