perseveer van hooring.

Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by Wouter Roets »

Piet

Hierdie is n openbare forum so ek sal jou maar PM oor die presevering van jou horing!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by VdWalt »

;D ;D ;D ;D
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by JPS »

ha ha ha, ek glo op sekere ouderdom help preseveer middels nie meer nie :angel:
jl1904
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by jl1904 »

Naand Piet-Skiet, ek antwoord op hoor se of wat  ek erens raak gelees het.

Nadat die skedel afgekook is en alle weefsel verwyder is kan die skedel, sonder die horings, of geberokside word om dit wit te kry of geverf word met 'n mengsel van wit PVA en houtlym. Die horings kan vernis word en terug gesit word op die skedel.

Ek dink amper daar was 'n artikel in een van die Jag en Wild tydskrifte so ruk terug.

Groetnis
Johan
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
jl1904
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by jl1904 »

Die horing bestaan uit twee dele, die buitenste deel is 'n omhulsel om been,
En dit trek van die been af, die taksidermis sny dan ook die binneste been op omtrent 10 of 15cm af en druk dan die omhulsel weer terug oor die stompies.

En ja blykbaar help die houtgom om die skedel by mekaar te hou.

Johan
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: perseveer van hooring.

Post by MEERKAT »

Hallo Piet

Nadat ons die horings uitgedraai het gooi ons hulle in 'n 3% jik oplossing vir 'n paar ure herhaal soos nodig tot snaakse reuk weg is. Die pit van die horings word afgesaag en die basis deel word gekook. Krap basis deel goed skoon en gooi ook in jik water.

Laat alles goed droog word  gooi insekwerende poeier in horing holtes en laat staan vir +- 30 dae, verf intussen die basis gedeelte met pva +houtlym of 'n emalje verf.

Die horing gedeelte kan met meubel olie gesmeer word (kan alvorens afskuur met fyn sandpapier) , die blink onnatuurlike kleur sal later verdwyn soos olie in horing intrek.

Mooi loop
MEERKAT
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: perseveer van hooring.

Post by grumpy »

Solank dit nie n renoster horing is nie! Wouter, ek lees klaar jou gedagtes. Jy wil vir hom daai pilletjies gee vir sleg sonbrand op die bene om die laken af te hou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!LMGA nou vir jou!!1  ;D ;D ;D
Post Reply