HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
hallo almal
na baie tyd en oefen en lesSe van my pa het ek gister my eerste skiet kompetisie gewen dit was die selfde tabel as laas maar die keer was dit amptelik vir punte laas was net n fun shoot vd klub
hier maak ek reg vir my aflossing op die vlakvark tabel
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120121-01020.jpg
hier staan ek by my wen teiken
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120121-01021.jpg
en hier oorhandig oom anton ( ons klub voorsitter) my prys
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120121-01023.jpg
my wen telling was 37/45
ek het met die 308 geskiet en ek het 143gr FMJ KOEëLs gebruik wat ons met 44.1GR S341 gelaai het met n tpl van 71.18mm
ons was 9 wat in die o/17 afdeling geskiet het en ek was die jongste (10jr)
die oudste ou was 16jr
ek het n groot swart sanlam sportsak gewen
ek wil net vir my pa se dankie dat ek kon deelneem en dat hy my so mooi leer van skiet en patrone laai en van QL
groete vir almal
BLOUVALKIE

Last edited by BLOUVALKIE on Thu Mar 06, 2014 4:56 pm, edited 3 times in total.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie mooi en baie geluk. Een van die dae skiet jy beter as jou pa en dan vat jy maar die geweer oor by hom dat hy maar net sit en kyk. Hy kan maar die appie wees en patrone laai!!!!!!!!!!!!!!!! 
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk, mag dit net die begin wees.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk ou grootman....mag daar sommer nog baie sulke dae wees.....oefen en aanhouer wen.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Skitterend ou Valkie!
Dis ook goed dat jy so mooi dankbaar is vir al jou pa se hulp en moeite, gee hom sommer 'n lekker stywe druk!
Mooi loop,
Petrie.
Dis ook goed dat jy so mooi dankbaar is vir al jou pa se hulp en moeite, gee hom sommer 'n lekker stywe druk!
Mooi loop,
Petrie.
-
Niel Viljoen
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk ou BUL!!!
Hierdie is maar net die punt van die ysberg.
Jy het n gawe en n talent moet dit nie afskeep nie!
Doen so voort!!
Groete
Niel
Hierdie is maar net die punt van die ysberg.
Jy het n gawe en n talent moet dit nie afskeep nie!
Doen so voort!!
Groete
Niel
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Uitstekendevwerk van jou en jou kettie.
Pleks oom Anton gee jou die sleutel wat hy in sy ander hand het
Pleks oom Anton gee jou die sleutel wat hy in sy ander hand het
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk groot man !
PS ! hier is 'n paar ooms by ons wat baie graag die telling sou wou kry op ons skietdae .... ons hou dit maar stil..
PS ! hier is 'n paar ooms by ons wat baie graag die telling sou wou kry op ons skietdae .... ons hou dit maar stil..
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk Blouvalkie
Bly om te sien hoe baie jy dit geniet!!
Groetnis
Douw
Bly om te sien hoe baie jy dit geniet!!
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Hallo Valkie
Baie geluk en voorwaar en groot prestasie, waar was die kompetisie en vertel bietjie meer van die baan wat julle geskiet het.
Mooi loop
Oompie Meerkat
Baie geluk en voorwaar en groot prestasie, waar was die kompetisie en vertel bietjie meer van die baan wat julle geskiet het.
Mooi loop
Oompie Meerkat
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Valkie, jy moet jou skuinaam verander na: "OU YSTER"
Baie mooi!!
Louis
Baie mooi!!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk ou Valkie! Dis voorwaar 'n baie goeie telling daardie.
Pa Pitsmit is verseker baie trots.
Pa Pitsmit is verseker baie trots.
Dont tell me, show me......
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Valkie
Baie geluk man dis nou die begin van groot dinnge, jy kan trots voel daar oor.
Ns: Geluk Jackie jy kan trots voel oor daai groot man van jou.
Groete Dawie
Baie geluk man dis nou die begin van groot dinnge, jy kan trots voel daar oor.
Ns: Geluk Jackie jy kan trots voel oor daai groot man van jou.
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
baie dankie al die ooms dit was regtig baie lekker
ons het by kuduskloof skietbaan gaan skiet op Uitenhage oom Meerkat
dit was 'n 75m vlakvark tabel
75m 3skote oor skietstokke in 60sek
50m 3skote uit die skouer in 30sek
25m is 3skote snapskiet dan kry jy 5sek per skoot waar die ou se laai dan staan jy gereed met jou geweer 45grade af voor jou dan blaas hy n fluitjie dan het jy 5sek om te skiet
maw jy skiet 9skote vir die aflos dan tel hulle jou punte bymekaar
op die 50 en 25m mag ek nog op my pa se hand dooierus vat maar hy mag my met niks help nie want die geweer is nog te swaar vir my
groete
BLOUVALKIE
ps ek het my pa gewen hy het 34/45 gekry

Last edited by BLOUVALKIE on Mon Jan 23, 2012 8:25 pm, edited 1 time in total.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk Valkie!!! Pragtig geskiet daar!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Mooi gedoen, Baie Geluk.
Groete
JP
Groete
JP
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Valkie jou ou Doring!
Pragtig boeta! Ons almal is bitter trots op jou! Hou so aan en een van die dae is daai n voltelling!
Groetnis
Wouter
Pragtig boeta! Ons almal is bitter trots op jou! Hou so aan en een van die dae is daai n voltelling!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Goeie werk Valkie Baie geluk man!!!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Jacque,
Baie geluk mater! Ons kan jou nou maar Arend noem, en nie meer Valkie nie
Groete,
Eugene
Baie geluk mater! Ons kan jou nou maar Arend noem, en nie meer Valkie nie
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk Valkie, hou so aan.
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Valkie Baie goeie nuus toe jou pa my BBM - sou daarvan gehou het om self daar te wees - moes egter die klomp meisies in my lewe babysit - vrou lief het gewerk, jou pa het my genooi - sorry ek kon nie daar wees nie maar weer baie geluk met die goeie dag - wys n man nou weer wat jy insit is wat jy uithaal. Baie geluk my maatjie - dink daar is n pa en n paar pelle wat baie trots op jou is. Moes jou gister saam my gehad het dat jy vir n paar manne kan leer om met daai 308 te skiet hahahah. Hou so aan goed gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Mooi so Valkie puik gedoen hou net so aan een van die dae is dit voltalle 100%

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Mooi so ou seun,mag dit net al hoe beter gaan. Wens ek kan vir JC kry om papier te skiet maar hy weier soos n steeks donkie,hy reken hy kan nie papier eet nie. Ek moet wel by se dat hy in een maand n klein vlakvarkie en rooikat in die hardloop gedop het en nou die aand n jak met die 308. Nogmaals baie geluk en doen so voort
PAC
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
baie dankie aan al die ooms vir die mooi geluk wense 
ek belowe ek sal aanhou oefen en leer
al wat ek nou kort is n regte vark soos daai een op die teiken