Richardsbaai Jan 2012
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Richardsbaai Jan 2012
Ek en een van my vriende het so bietjie gaan hengel by Richardsbaai verlede week en so tussen die slegte weer darm so gelukkie of twee gekry.
Ignoblis Kingfish 20kg in hawe mond gevang met lewendige klein kabeljoutjie.
[img width=360 height=480]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 2040-1.jpg[/img]
En n Bloumarlyntjie van 80.2kg en n Dorado van 12kg
[img width=560 height=418]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 012055.jpg[/img]

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Richardsbaai Jan 2012
Baie mooi. Lekker plek vir vis vang. Ek gaan altyd St Lucia toe. Kom nooit terug sonder n ou vissie nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Baie mooi vis Piet.
Lyk my julle het die tyd baie geniet.
Geluk man.
Lyk my julle het die tyd baie geniet.
Geluk man.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Oom Piet,
We'll gadaan daar, mooi vis daai.
Groete
JP
We'll gadaan daar, mooi vis daai.
Groete
JP
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Baie geluk, besonders.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Piet
Baie mooi vis daardie!!!!!!!!
Flip
Baie mooi vis daardie!!!!!!!!
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Piet
Baie mooi maar ai manne het julle nog nie gehoor van '' catch and release nie''
Baie mooi maar ai manne het julle nog nie gehoor van '' catch and release nie''
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
oom Piet
Lyk my alles waaraan jy jou hand sit draai in n sukses uit. Jo dis n mooi king daai.
Lyk my alles waaraan jy jou hand sit draai in n sukses uit. Jo dis n mooi king daai.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Richardsbaai Jan 2012
Baie netjie - mooi gemaak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Richardsbaai Jan 2012
Piet
Sien jy en Paul het groot gegaan? Mooi..Laat bietjie paar foto's deurkom oor die .22 met die stywe twist en die results, hoor jy gooi daaai 55greiners ook net so op n hoop?
Mooi bly
Jacques
Sien jy en Paul het groot gegaan? Mooi..Laat bietjie paar foto's deurkom oor die .22 met die stywe twist en die results, hoor jy gooi daaai 55greiners ook net so op n hoop?
Mooi bly
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Richardsbaai Jan 2012
Nice Piet
Always lekker when things go according to plan on the water
Greetings
Reggie
Always lekker when things go according to plan on the water
Greetings
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Richardsbaai Jan 2012
Hallo Piet,
Ons maak weer een van die dae so!!! dan is jy vas met `n grote!!! dankie vir Vrydag nag se jakkals jag........jy`s `n meester.
Juan
Ons maak weer een van die dae so!!! dan is jy vas met `n grote!!! dankie vir Vrydag nag se jakkals jag........jy`s `n meester.
Juan