Ek is mos die dom outjie in die familie - maar gelukkig ken ek slim mense. My boetie is 'n doktor in die goeters en hy se ne', as mens rooi peper in jou kos gooi dan word jou are weer mooi skoon. Dit neem langer as die mediese middels om dieselfde resultaat te behaal, maar hy se die resultaat is langer blywend.Cayenne Pepper is an herb made from the dried pods of chili peppers. Besides being a very popular spice in cooking, cayenne has also been used medicinally for thousands of years. High in Vitamins A, C, B complex, calcium and potassium, cayenne is a wonderful healing aid for the digestive system since it acts as a catalyst and increases the effectiveness of other foods and herbs when used with them. It is also very healing for the heart and circulatory system. Studies have shown that Cayenne can rebuild the tissue in the stomach and the peristaltic action in the intestines.
Nou lyk my party ouens wil sommer op dag een al die resultate behaal, met die gevolg hulle wil sommer 'n halwe bottel in die eerste probeerslag gooi :-D
Dis so bietjie wyd hoor. Ek gooi dit op meeste van my kos en ek weer nou al hoeveel daarvan ek van hou. Dis nie warm soos rissie nie en persoonlik hou ek van die smaak.
So my raat is begin en gooi rooi peper in julle kos. Ons kan dalk 200 jaar of ouer word ;-) So ver so goed !