Sout vir slakke
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Sout vir slakke
As jy slakke in jou tuin het vat gewone tafelsout en strooi dit oor die slakke en jy sal dadelik sien dat dit lyk of die slakke kook en dan af val en dood.
D4D
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sout vir slakke
en dan brand jy die plante met die sout waar die slakke op was...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Sout vir slakke
Slakke - vang hulle en sit hulle in 'n bak met mieliemeel vir 2 dae. Dit raak onslae van al die snaakse plante wat hulle eet. Gooi in kookwater - slakke. Dop hule uit haal derms af en braai in knoffel botter. Franse oplossing vir slakke.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Sout vir slakke
Slakke is mal oor bier. Gooi bier (die wat JY drink) in n vlak houer, sodat die slak daar kan inseil en plaas oral in die tuin. Die volgende oggend sal jy net dooie slakke sien.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Sout vir slakke
gesuip of versuip

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Sout vir slakke
Ek gooi hulle oor die muur in die buurman se tuin - omdat sy hond aanhoudend blaf...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sout vir slakke
Hein
Lekker man. :-) :-)
Groetnis
Lekker man. :-) :-)
Groetnis
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Sout vir slakke
Daars die oplossing Hein....die hond bly blaf want hy roep jou ......hy soek nog slakkeHein M. wrote: Ek gooi hulle oor die muur in die buurman se tuin - omdat sy hond aanhoudend blaf...
Ek los die slakke vir my boerboel, hy sort hulle uit.......eet hulle dat die kwyl uit sy bek loop
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Fanie
Re: Sout vir slakke
Laat my dink aan die ou en sy vrou wat nie kon slaap nie oor die bure se brak so aanhoudend kef.
Naderhand kan hy dit nie meer uitstaan nie, hy trek sy skoene aan en die vrou wou nog keer en paai toe's hy daar uit.
Vyf minute later is hy terug.
Wat het jy gedoen vra sy vrou, die hond kef dan nog steeds...
Nee se hy, ek het die hond in ons erf gesit, laat ons bietjie sien hoe hou die bure daarvan !
Naderhand kan hy dit nie meer uitstaan nie, hy trek sy skoene aan en die vrou wou nog keer en paai toe's hy daar uit.
Vyf minute later is hy terug.
Wat het jy gedoen vra sy vrou, die hond kef dan nog steeds...
Nee se hy, ek het die hond in ons erf gesit, laat ons bietjie sien hoe hou die bure daarvan !
