Well done Valkie
Keep on practising and learning all the time. Enjoy every moment
Reggie
HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
alles is n groot plesier my klein bulperd
pa is bly jy geniet dit
ons gaan dit nog baie doen as ons gespaar bly
pa is bly jy geniet dit
ons gaan dit nog baie doen as ons gespaar bly
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk ou grootman, jy is darm 'n goeie voorbeeld vir al die jong latte!
Baie geluk aan jou pa wat jou so mooi grootmaak en tyd insit, mag dit 'n voorbeeld wees aan al die pa's wat so min tyd met hulle kinders spandeer.
Groete ou Valk!
Baie geluk aan jou pa wat jou so mooi grootmaak en tyd insit, mag dit 'n voorbeeld wees aan al die pa's wat so min tyd met hulle kinders spandeer.
Groete ou Valk!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Fanie
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Ja nee ek stem. Mens sal graag wil he meer van die opkomende manne moet by die skietkuns betrokke wees.
Ouboet, ek dink jy moet jou pa 'n groot druk van waardering gaan gee. Ek moes wag tot ek groot was voor ek kon begin skiet, al het al die ou mense gewere en goeters gehad. Wel ons het nie rerig wild op die plaas gehad nie en my pa het nie jagters toegelaat nie. Hy het ook geglo die skote jaag die wild weg so...

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie geluk ou maat !
Jy kan maar gerus jou naam verander na "OU YSTER"
S? vir jou pa hy sal moet begin spaar, want hierdie is die begin GROOT dinge !!! Gee jou pa 'n groot druk en s? sommer vir hom die oom s? ook dankie dat hy die tyd gaan spandeer om jou van jag te leer.

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
Baie mooi gegooi daar ou maat!!
Jy laat mens terug verlang toe ons ook nog so jonk was! Gebruik elke geleentheid om jou passie uit te leef en wat is dan lekkerder as jy dit so saam met jou Pa en leemeester kan doen!!
Geluk PITSMIT met 'n Bulseun!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE
baie dankie madako
ek is baie trots op die klein bulperd en baie dankie vir al julle manne wat hom so mooi ondersteun met al die gelukwense

dit beteken vir hom so baie dat die ooms so met hom praat en gelukwense gee
p.s. ek moet hoor dat hy my deesdae sal leer. pa weet blykbaar nog nie alles nie

groete almal
pitsmit