Uie inle?

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Uie inle?

Post by James Wilson »

ek eet in die week by n man braaivleis en sy vrou haal n canfruit bottel uit met tuis ingelegde uie. hy sit dit netso vir ons voor, maar ek eet amper meer uie as vleis. hulle het nie die resep nie, maar kan dit so moeilik wees?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Uie inle?

Post by grumpy »

James, as dit soet suur is dan kan ek my vroe vra vir die resep. Laat weet dan sal ek haar var om vir my te gee.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Uie inle?

Post by GERT vd M »

 
  SLURP.... ek wag ook!!!!
            GROETNIS
                GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Uie inle?

Post by James Wilson »

grumpy wrote: James, as dit soet suur is dan kan ek my vroe vra vir die resep. Laat weet dan sal ek haar var om vir my te gee.
dis hy daai!!

maar daar was nie kleursel by soos die rooi en groen uitjies wat n mens koop nie, en ek wil se dit was nie so oorweldegind suur nie, n mens kon goed die uie se natuurlike smaak kry
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Uie inle?

Post by Dawie D »

James

Na daai pot uie gooi jy seker soos n 105?  ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Uie inle?

Post by Vlakvark »

Die skoot klap seker harder as 105 maar is darem nie so gevaarlik na 3 meter as jy nie in 'n confined spase is nie ;D ;D ;D
Dit lyk of hy daai uie geeet het soos kuier mense gewoonlik die heel vye konfyt by jou eet steek en eet mos gewoonlik dan sommer die hele vy net so en dan is dit mos nie net een nie hulle hou aan eet tot die bottel leeg is jy is gelukig om die stroop oor te hou vir brood die volgende dag :o :o dit klink soos skoonfamilie
Last edited by Vlakvark on Thu Feb 02, 2012 3:20 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Uie inle?

Post by Frikkiedbr »

Hello James,

Die resep is vir klein uitjies maar dink jy kan die ook doen vir die groot uie.

Suur uitjies
Gebruik klein wit uitjies hiervoor.

Laat die uitjies in 'n soutwater mengsel van 375 m? sout by 2 liter water l? vir 24 uur.

Neem ? van die soutwater en bring tot kookpunt.
Dompel die uitjies daarin. Laat kook vir 3 minute.

Pak die uitjies in gesteriliseerde flesse met 4 peperkorrels in elke fles.

Verhit 2 liter asyn en roer 125 m? suiker by tot opgelos. Laat dit kook.

Gooi die asyn oor die uitjies tot die flesse vol is. Verse?l terwyl die uitjies nog warm is.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Uie inle?

Post by James Wilson »

Frikkie,  ek wil net bevestig is 375mg sout saam met die 2l water?

en dan, hoeveel tyd moet verloop met die uie in die bottel; voordat ek dit kan eet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Uie inle?

Post by tripodmvr »

Uie moet blykbaar paar maande staan om regte smaak te kry.

Het "pickled onions " gegoogle en daar is baie Engelse resepe wat baie lekker klink. Veral die speserye wat gebruik word.

Het al op 'n vo?ljag ingelegde knoffel olywe ge?et en dit is 'n wenner. Die Lebanese verstaan van die' roep.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Uie inle?

Post by Frikkiedbr »

Hello Manne sien daar is 'n fout op daai resep wat ek geplaas het.
Ek vind net gou uit en sal laat weet.

Ek het 'n ander resep ook gou gekry.

Dit is moeilik om vir julle te s? hoeveel uitjies vir die mengsel want die groottes verskil en die fles groottes ook, so maak maar aan soos jy goed dink of tot jou flesse vol is!

Klein uitjies
En dan een bottel (750ml) swart asyn vir elke 1KG bruin suiker

Skil uie en plaas in fles net so rou. Prop die fles maar redelik vol en strooi paar peper korrels in elke fles. (Jy kan ook 'n rissie hier en daar insit as jy wil)
Kook asyn en bruin suiker saam (probeer maar om nie oor die pot asem te haal nie - dit slaan jou asem weg!!!)
Sodra mengsel kook, gooi dit in die flesse tot vol en laat 'n rukkie afkoel voordat jy die deksel styf opdraai.
Oor 2 weke is dit gereed om te eet, hoe langer dit staan hoe beter natuurlik.

Lekker huil met die uie skil!!!!
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Uie inle?

Post by Frikkiedbr »

Hier is nog een

Ingredients
1kg/2?lb small pickling onions or shallots, peeled
30g/1oz salt
1 tsp dried chilli flakes
1l/1?pt malt vinegar
180g/6oz granulated sugar

Preparation method
Put the onions in a large bowl with the salt and mix together. Cover and leave overnight.
Rinse well in cold water and allow to dry as much as possible.
Pack the onions into sterilised jars.
Put the vinegar, chilli flakes and sugar into a pan and slowly bring to the boil to dissolve the sugar.
Pour the vinegar over the onions and seal the jars.
Store in a cool, dark cupboard for two weeks before eating.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply