Velle onthaar

Post Reply
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Velle onthaar

Post by GERT vd M »

              Sal graag wil hoor of daar n vinnige manier is om n vel se hare te verwyder as n mens die leer wil gebruik. Het eenmaal vir my n geweerband gemaak van
n koedoevel en was nogal trots daarop. Het hom eenmaal gebruik en toe die res van die week die geweer in my hande gedra want daai hare steek erger as steekgras

                                        GROETNIS
                                          GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Velle onthaar

Post by grumpy »

Skeer masjien wat jy hare mee skeer en dan n skeermes! Geen skeerroom nie!!!!!!!!!!!!  ;D
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Velle onthaar

Post by MEERKAT »

Hallo Gert

Daar is 'n chemikaliee wat hare en vet deeltjies wegvreet binne 'n paar ure, (KKLK Oudthsoorn) se velle afdeling gebruik dit. Kan nie meer die naam onthou. Benader hulle versigtig hulle is redelik geheimsinnig met hulle inligting.

Mooi loop
MEERKAT
jl1904
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm

Re: Velle onthaar

Post by jl1904 »

Sal daai goed wat die skoner geslag op hulle beenhare gebruik nie werk nie?
Dink dis emak of so iets.  ;D
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Velle onthaar

Post by GERT vd M »

  Sal maar moet probeer
          GROETNIS
            GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Post Reply