SATERDAG WAT N DAG

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

SATERDAG WAT N DAG

Post by BLOUVALKIE »

HALLO ALMAL

ek en my pa het gaan jakkalse skiet op n plaas anderkant humansdorp saterdag

dis n wildplaas en die oom het ons gevra om te kon jakkalse skiet

saterdag middag toe se die oom ek kan n duiker skiet.  die oom se wildplaas het vrystelling en permitte en is omhein so ek kon toe maar een skiet

ek het hom op 107  tree deur die nek geskiet met my 308

so lyk hy
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120128-00016.jpg

ons het later die aand twee jakkalse geroep en geskiet maar kon hulle nie in die bossies kry nie

die oom se seun het ons gister laat weet hy het een gekry maar nog nie die ander een nie

dit was vrek lekker gewees entoe die jakkalse val ook die 308 is baie stil met die terminater op en dan hoor mens dup as hy die jakkals tref

groete

BLOUVALKIE
Last edited by BLOUVALKIE on Thu Mar 06, 2014 4:58 pm, edited 1 time in total.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Geno »

Valkman jou ou doring!
Hoop jy't lekker gister verjaar ou matertjie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Vosman »

Ai dis lekker Valkie!
Geluk en mooi geskiet kerel!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Lourens »

Baie geluk ou valkie, lyk my jy skiet 'n barshou met daai 308 van jou!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by SV MAD (Henk) »

Baie mooi Valkie!
ek soek nog wapens...
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by BLOUVALKIE »

hallo al die ooms

baie dankie die jag was baie lekker

my ma gaan vir ons pasteitjies maak

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Gerhard »

Baie geluk jong man!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by cassie_calvinia »

manne, ons sal moet ligloop vir die man met sy .308!
mooi mater, hou so aan!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by tafjak »

Valkie

Mooigeskiet, jy moet tog so een jakkalsie vir my ook los as ek gaan kuier. Rook hulle!

As jou pa my radio reg het, kan ek en jy so bietjie gesels oor 'n blesbok vir die winter, op die huis natuurlik.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Francois Marais »

Valkie

Sommer groot gegooi daar jongman, jy moet maar passop as jy saam met oom Taffie gaan jag, hy is vol streke en bak n man kort-kort n poets as jy nie wakker is nie..... ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by theedge »

Valkie
Netjies gedoen Lyk my pa is nou klaar geskiet. HAHAHAHAH Hy laat jou die werk doen.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Geno »

tafjak wrote: kan ek en jy so bietjie gesels oor 'n blesbok vir die winter, op die huis natuurlik.
Appels! Mooi gebaar Oom Taffie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by PITSMIT »

baie dankie tafie  jaco het my nr

bel asb enige tyd  ek help graag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by Marc »

Dags? Valkie,

Kol skoot !  ;) Jou pa se jag dae raak min, of sy beursie gaan moet dikker word  ;D

Rein gedagte van die Ooms om die mannetjie onder die vlrek te neem en geleenthede te gun +10

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: SATERDAG WAT N DAG

Post by BLOUVALKIE »

hallo al die ooms

baie dankie vir al die boodskappe

joh oom taffie baie dankie ons sal oom enige tyd help oom moet net se wanneer en wat is fout

  en ek sal my pa se nommer pm vir oom

ons moet nog na oom jaco toe gaan binnekort

groete almal
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply