My seuntjie se grootse bass
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
My seuntjie se grootse bass
Nadat ek en my vyf jaarige seuntjie gistermiddag op die skietbaan was het ons sommer n rapala bietjie natgemaak. Met n bietjie hulp van n trotse pa het Matthew hierdie bass uitgehaal. Ek skat hom so tussen 2.5kg en 2.8kg.
Hy was so trots en het hom net vir die foto vasgehou en toe mooi release
Groete
Reggie
Hy was so trots en het hom net vir die foto vasgehou en toe mooi release
Groete
Reggie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Reggie,
S? vir die man ek s? geluk! Dis sommer 'n great vis daardie!
Groete,
Eugene
S? vir die man ek s? geluk! Dis sommer 'n great vis daardie!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Ja Nee...
Daai is n duk bass.
Baie geluk jong man!!!
Daai is n duk bass.
Baie geluk jong man!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Mooi man!! Ek sal darem graag een of ander tyd kyk of ek nog
bass kan vang!
bass kan vang!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: My seuntjie se grootse bass
great reggie
skud matthew se blad namens die ooms
die oom sou hom natuurlik ge-eet het nie laat gaan het nie

dis darm lekker groot vleisie daai
nogmaals pragtig jongman
skud matthew se blad namens die ooms
die oom sou hom natuurlik ge-eet het nie laat gaan het nie
dis darm lekker groot vleisie daai
nogmaals pragtig jongman
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My seuntjie se grootse bass
Goed gedoen jy kan sien hy's gehaak 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Dankie ouens
Ja hys regtig n outdoors knapie. Hy sal vir ure sit met sy toy crossbow en probeer duiwe skiet. Weet nog nie wat hy gaan doen as hy eendag een raakskiet
Groete
Ja hys regtig n outdoors knapie. Hy sal vir ure sit met sy toy crossbow en probeer duiwe skiet. Weet nog nie wat hy gaan doen as hy eendag een raakskiet
Groete
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Slag en braai oor die oop vlamme !Reggie Gerber wrote: Dankie ouens
Ja hys regtig n outdoors knapie. Hy sal vir ure sit met sy toy crossbow en probeer duiwe skiet. Weet nog nie wat hy gaan doen as hy eendag een raakskiet
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: My seuntjie se grootse bass
Reggie
Baie geluk met die GROOTMAN se vis, sommer spoggerig.......
Mooi loop
Francois
Baie geluk met die GROOTMAN se vis, sommer spoggerig.......
Mooi loop
Francois

