nuwe lid

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
Martin1
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm

nuwe lid

Post by Martin1 »

Hi ek wil net hallo se vir al die manne wat passie vol is oor jag my naam is martin jacobs ek bly in pretoria-noord en gan jag gereeld ek het onlangs vir my n .308 ruger m77 hawkeye gekoop en n niko-sturling 4x16x50 scop en het al tot dusver nog net sukses ek wil vra as daar n paar manne gan probleem diere skiet om my saam te nooi as dit moontlik is hoe se hulle een hand was die ander een
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: nuwe lid

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom martin1

welkom op die forum maar oom moet by algemeen gaan hallo se ook dan kan al die ander ooms hallo se vir oom

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply