Eerste Leerie

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Eerste Leerie

Post by Beyers »

My eerste leerietjie
Gevang in Swartkopsrivier op Strikepro Taistick
Image
Last edited by Beyers on Mon Feb 13, 2012 6:46 pm, edited 1 time in total.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2351
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Eerste Leerie

Post by henried »

Ek voel oor ? leervis soos ek oor ? takbok voel....

Baie geluk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Peter OMoore
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am

Re: Eerste Leerie

Post by Peter OMoore »

Hi hoop dis die eerste van baie!

Tai stick ook my go-to topwater lure.

Soek daai groot manne!
;D ++>:
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eerste Leerie

Post by Gerhard »

Baie geluk.

Hulle is nog op my bucket list van visse om te vang...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Eerste Leerie

Post by Marc »

Beyers

BAIE GELUK !

Nederige begin = goeie dinge in die toekoms.

Van hier af raak hul net grooter ! { Die vis en die ervaring !}

Stywe Lyne
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eerste Leerie

Post by theedge »

Beyers

Ek het dit nou geniet - die eerste gedagte as n man die hoofie lees is die man het n mooi vis geland - dan die foto en die besef jy het die vis vang geniet.  Lekker om te sien dat self die kleintjies sin maak - mooi een.  So net vir die inligting die manne het geroer onder die grunters in swartkops die naweek 4 - 5 kg ouens uitgekom en nie net een of twee nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Eerste Leerie

Post by grumpy »

Baie mooi. Altyd lekker as dit jou eerste een is.
Post Reply