Terminator knaldemper - .22LR

Post Reply
Lian

Terminator knaldemper - .22LR

Post by Lian »

Het dit laas week ontvang van Clarence en maar uitgehou soos 'n soet seuntjie tot Saterdag by die range  :-\

Absoluut geen "first-round pop" nie, net *click click click click* van die bolt.
Baie dankie Clarence! Sien jou weer vir die 300BLK later aan die jaar  8)

[img width=468 height=480]http://i56.photobucket.com/albums/g197/ ... essor2.jpg[/img]
[img width=560 height=198]http://i56.photobucket.com/albums/g197/ ... essor1.jpg[/img]


Smith&Wesson M&P 15-22
NCstar MarkIII 4x32 mildot
Magpul MOE stock
Magpul MIAD grip
Dboyz "armor" rails

en..... Terminator knaldemper  8)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Terminator knaldemper - .22LR

Post by Wouter Roets »

Hallo Lian

Bitter nice stukkie staal daar! Ek het ook net Terminator op al my gewere. Ons het bietjie geekperimenteer met die goed op die 22LR. Clarens bou nie einlik sincers vir die .22 nie. Die eerstes was bietjie hard en ons het toe op die een uitgekom. Ek wag vir nog een vir die SR22 wat met jou geweer kopeteer. Wat het jy nou gaan staan en aanvang met daai stampe voor op die silencer?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Lian

Re: Terminator knaldemper - .22LR

Post by Lian »

dis net stof van erens, nie merke nie  :)
het nie 'n sak vir hom nie, so het aan die stock rond gedra onderstebo. het dit seker net gou neer gerus erens en stof opgetel daarso.

die powdercoat is reg, nie ge'chip of iets nie... net vulles.
Post Reply