Sonneblom skade
-
ablm468
Sonneblom skade
Ek het die neweek die eerste keer saam met 'n paar manne gaan duiwe skiet in sonnebloem lande, ek was nie voorbereid op wat ek gesien het nie, ek het verwag dar daar so "paar duifies"gaan wees, mense daar was honderde duiwe, dit het gelyk soos wanneer hulle hierdie duiwe lorries se hekke oopmaak, die lug het skoon donker geword. Ons was so 20 man wat geskiet het rondoma so 40 hektaar sonneblom. Ek het baie duiwe sien val maar ek dink nie ons het hond haar af gemaak nie, da was nog steeds honderde.
Het op 'n ander plaas gestop, die man reken hy plant nie meer sonneblom nie en meeste van sy bure het ook ophou sonneblom plant agv die skade van die duiwe.
Ek wonder of mens werklik die skade kan bepaal wat die ongediertes aanrig?

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Sonneblom skade
Ek wag net dat my haelgeweer se lisensie goegekeur word, wil ook die duiwe uithaal!
ek soek nog wapens...
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Sonneblom skade
Ek help ook graag. Met my .410 speel ek heel dag. Nooi my saam!
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sonneblom skade
Van die boere verloor meer as 50% van sy opbrengs agv duiwe op die sonneblom.Hansman wrote: Ek het die neweek die eerste keer saam met 'n paar manne gaan duiwe skiet in sonnebloem lande, ek was nie voorbereid op wat ek gesien het nie, ek het verwag dar daar so "paar duifies"gaan wees, mense daar was honderde duiwe, dit het gelyk soos wanneer hulle hierdie duiwe lorries se hekke oopmaak, die lug het skoon donker geword. Ons was so 20 man wat geskiet het rondoma so 40 hektaar sonneblom. Ek het baie duiwe sien val maar ek dink nie ons het hond haar af gemaak nie, da was nog steeds honderde.
Het op 'n ander plaas gestop, die man reken hy plant nie meer sonneblom nie en meeste van sy bure het ook ophou sonneblom plant agv die skade van die duiwe.
Ek wonder of mens werklik die skade kan bepaal wat die ongediertes aanrig?
Jy sal nie n verskil maak met n hael geweer nie al skiet jy elke dag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
ablm468
Re: Sonneblom skade
Linne manne dit raak dam taai om te boer, ek meen ek het iewers oppie forum gelees van die tarentale wat eerstens die sade oppik dan die varke wat hulleself vet vreet aan die opkomende plantjie dan die duiwe wat die koppe leegmaak, soos my tuinjong s? Hau!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Sonneblom skade
Ek het laas jaar gaan duiwe skiet net ander kant Delmas. 250 Skote in ongeveer 4 ure. my skouer was sommer pers geel gewees sommer dieselfde middag, maar dit was verseker van die lekkerste skiet dae wat ek in my lewe nog gehad het.
Veiligheid eerste manne!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Sonneblom skade
Hansman, waar is die plek jong, ek sukkel om skietplek oor sonneblomlande te kry in Secunda/Kriel/Standerton/Nigel omgewing.
Have gun, will travel !
Have gun, will travel !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
ablm468
Re: Sonneblom skade
Ek was gelukkig om saamgenooi te wees, dit is annerkant Sasolburg op Hendrina pad, ken nie die boer nie het maar net saamgegaan as 5de wiel aan die wa.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Sonneblom skade
Hierdie bly altyd vet pret !
Ken ook heelwat boere in die Heilbron area wat maar te bly is as 'n paar manne kom oorlog maak. Soos Gerhard s? mens kan nie eens 'n duikie in die bevolking maak nie, maar dit bly 'n bl?rie nice uitdaging. Daai outjies kan nogal laat wiel en hulle sy trap beter as meeste springbok agterspeelers
'n Man MOET maar 'n 12Br in die kluis hou
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Sonneblom skade
Manne
Het die Saterdag ook gaan duiwe skiet,tussen 3 ouens het ons vir die dag so amper 1000 skote geskiet en my budget heel in sy peetjie in. Die boer se dat wetenskaplikes bevind dat n bosduif gemiddeld 400 gram sonneblom per dag eet.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!