Foxbang

Post Reply
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Foxbang

Post by Arno Pienaar »

Dagse manne.                  Ek weet nie of hierdie topic al bespreek is nie maar ek wil net julle oepinies hoor oor die volgende saakie. Ek wil weet werk die foxbang op n klein kalibers [22] kaliebers met silencers op want myne wil glad nie sy kant bring nie???                            Groete Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Foxbang

Post by Ponkie »

Pienaar

Ek gebruik die wildfire.

Ek het sy foxbang op sy fynste gestel en wil ook nie my 22-250 met Terminator optel nie. Ek wil net byse dat die klank deur die remote opgeneem word, so dit help nie die remote is in jou kassie langs die kant van jou stoel nie. Ek gee myne altyd net so ligte tikkie teen die reeling van my stoel, dan gaan die foxbang aan.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply